heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 7 months ago #247090 by minki.vandriel
o ekt gesien Mr Price Home hou dit ook aan vir R150. Maar sien daar net pienk met hartjies. Weet nie of daar ander opsies is nie. Ek sou beslis Ackermans probeer vir iets pleiner.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247089 by minki.vandriel
Ek is nie seker of hulle dit nog aanhou nie, maar ek het destyds myne gekry by Ackermans in Menlyn! BAIE goedkoper! Die baba winkels is n rip off :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247087 by Dellie
Ek wou julle nog vra - waar kan ek 'n muskiet net kry? Ek wil dit graag aan die dak hang sodat dit oor die
kot hang.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247082 by minki.vandriel
Dellie, glo my jy sal nie spyt wees nie. Dis nou nie spot goedkoop nie, maar as jy in ag neem wat jy alles daarvoor kry en hoeveel jaar jy dit kan gebruik. My dogtertjie is n ROWWE klimmer, haar kot is wit en dit lyk na amper 2 jaar nog splinter nuut!
Ek sou se dat die enigste "con" hiervan is, dat die changing station effens hoog is (veral vir kort mammas). Maar dit was darem nooit vir my 'n baie groot krisis nie. Mens moet ook maar net seker maak van beddegoed sizes - dis nie standaard nie, maar jy kan dit ook kry in heelwat opsies by Baby Boom. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247081 by Dellie
Kayla - jy kan die band by Baby city koop maar het sondag gesien die maternity winkel het dit ook. Jy kry dit
in wit en swart. Hulle noem dit 'n Yummy Mummy Tummy Belly band en kos R150.

Minki en Tanya - baie dankie - ek gaan beslis nou biltong koop sonder om dit in die mikrogolf te sit. :laugh:

Minki - ek het die "room in a box" gesien en ons oorweeg dit ook nogal (as my vriendin se kot nie gaan werk vir
ons nie). Ek het dit op facebook gesien en dis nogal nie te duur nie.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247080 by minki.vandriel
PS: As jy eerder nie die risiko wou loop nie: ons familie is verslaaf aan "biltong pot". Jy maak basies skulpie pasta met 'n kaas witsous, knoffel en sampioene. Sit dit in 'n gietyster pot en strooi lekker DIK laag kaas bo oor. Dan pop jy dit in die oond vir so 30min. Yummy!
Die biltong is dan ook nog lekker sappig en smaaklik - ek kan net dink hoe 'n microwave dit sal uitdroog! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247078 by minki.vandriel
Dellie, die rede hoekom hulle se mens moet biltong vermy is dieselfde as die rede dat jy ander rou vis, vleis en eiers vermy. Die rou vleis / eiers opsigself is nie gevaarlik nie. Dit dra net 'n groter risiko om DALK bakteriee te dra. Gewoonlik kan mens se lyf hierdie bakteriee mooi verwerk, maar gedurende swangerskap verander mens se metobalisme en sirkulasie. Dus kan bietjie bakteriee jou baie sieker maak as wat dit sou as jy nie swanger was nie. As jy dit gaar maak, sal alle MOONTLIKE bakteriee uit die aard van die saak doodgemaak word in die proses.

So dis eintlik maar elke ou se keuse. Gewoonlik as jy seker is die plek waar jy die vleis / vis koop is baie goeie kwaliteit, dan behoort dit nie n probleem te wees nie. Party vrouens eet ook sushi met rou vis gedurende swangerskap en kom niks oor nie :) Ek sou se dit hang maar af HOE groot jou craving is of jy die risiko wil loop.. haha!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account