heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 7 months ago #246982 by TanyaS
dankie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246981 by minki.vandriel
So kreatief! Dis rerig pragtig!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246980 by TanyaS
Dankie :)

Het sommer alles self gemaak, die letters by crafters market gekoop en geverf en die "raam" het my mar R80 gekos, ek het daai goed wat om mens se plafon kante is gekoop by builders en goud gespray paint lol

Die kamer is nogal klein so ek wou nie oorboord gan nie, dan sou dit bietjie te vol gelyk het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246979 by TanyaS
Dis n baie mooi kot Stella, ek hou van die laaie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246978 by minki.vandriel
Tanya, wow wow wow! Sy gan MAL wees daaroor :) Ek kry sommer n traan in my oog! Dis beautiful!!

Ek wou nog vir almal sommer se vir die wat sou belangstel; ek het nogal 'n deeglike hospitaal tas lys wat ek met my dogtertjie ook gebruik het (en ek het gelukkig toe niks vergeet nie). Dis vir die wat wil normaal kraam met verskillende lysies vir kraam sak, mamma hospitaal sak, pappa kraam sak en baba hospitaal sak :) Laat weet as julle wil he ek moet dit stuur!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246977 by TanyaS
Bly jou scan het so goed gegaan Kayla :) het jy enige fotos gekry?

Hierdie is die een kan van die kamer, ek het nog nie die ander kant afgeneem nie. Ek het ook n swerm glow in the dark butterflies en dragonflies op die plafon






Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246976 by kayla
Hi Stella, ja my dokter het gese dat n downs scan is n 3rd level scan en n gynea mag net 2nd level scans doen. Maar sy se sy gaan my eers tussen 18-22 weke stuur vir die downs scan, dan kan mens glo meer sien en beter diagnoseer. Dis ok vir my want ek sal nie aborteer nie, maar ek sal graag wil weet of ons baba n downs baba is om myself voor te berei. Alhoewel ek glo en vertrou alles is normaal met ons kleintie. Ek is nog jonk en nie regtig enige hoe risiko's nie. En bloed doen hulle ook eers nader aan 18 weke. So ek sal dan ook n bietjie gemoedsrus kry. Ons is glad nie gestress nie, nie in die minste nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account