heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 7 months ago #246835 by TanyaS
Dankie almal

Ivb met die maternity klere - geen wonder ek sien niks in die winkels nie lol. Ek het n paar items op kinderelo gekoop wat nogal ok is. Probleem is net met broeke omdat mens dit nie eers kan anpas nie.

Ek wil normaal met epidural, ek dink my gynae doen n induksie as mens wil epidural gebruik, sodat die narkotiseur daar is

Sy kan nog nie vir my se of ek normaal kan gan nie want sy de dis nog bietjie te vroeg en enigiets kan later gebeur t.o.v bloeddruk, baba se kop groote ens.

Minkie ons is nogal na aan mekaar met datums :)

Ons begin die 3rd Maart met ons anti-natal klasse en ons 4D in die 6de, voel nog so lank...

Stella het jy al jou babatee gehad? Minkie weet jy wanneer joune is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246834 by StellaK
Dellie, Minkie is reg met die naam - ek kan nooit daai naam onthou nie.
dis op die 2e vloer reg lanks Woollies.
ek het 'n foto gekry, maar dis vreesli onduidelik. ML sal maar vannaand moet kyk of hy 'n beter poging as ek kan aanwend om dit te scan. as dit werk sal ek dit more kom opsit.

Kayla, moenie te haastig wees met die pensie nie.
myne het eers op 23 weke begin wys, en toe pop dit behoorlik.
baie sterkte ook met die naar. sjoe, dit kan darem nie lekker wees nie.

dankie Minkie. ja na die voorgeboorte klasse is ek baie meer opdreef met al die opsies. my dr is besonders pro-natuurlik, so as sy op 'n punt kom wat sy sy nou moet daar iets anders gedoen word, sal ek dit doen.
ek sal verseker nie net blindelings by my plan hou nie. maar ek glo en bid dat alles goed sal gaan en dat ek die klein rakker normaal kan kry.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246833 by Dellie
Baie dankie Minki. Ek gaan beslis die naweek daar aangaan!

Kayla - darm nie meer lank nie, dan behoort jou naarheid beter te word.

Stella - het jy weer 'n fototjie gekry? Jy moet vir ons kom post.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246832 by kayla
Welkom Tanya

Dellie, ek is bly het het gevra oor maternity wear. Ek het darm nog nie nodig nie, maar mens se pensie groei elke dag en voor ek my oe uitvee kort ek dit ook.

Ek kan glad nie meer wag vir my pensie nie. Die pensie wil niks weet nie :cry: , maar ek verloor ook nog elke week gewig met die naar en opgooi. Ek voel darm asof dit einde se kant toe stap.

Sterkte al die ander moomies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246831 by minki.vandriel
Hi Dellie,

Op my post heelwat ondertoe - dis Miane Maternity Wear in The Grove.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246830 by Dellie
Hi Stella

Ek is bly alles het goed gegaan by die dr en dat babatjie so mooi groei.

Baie dankie - weet jy wat die winkel in the Grove se naam is dalk? Ek sal bietjie daar gaan inloer.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246829 by minki.vandriel
Stella, dis fantasties.. die einde is in sig! Klink vir my jou lyf maak nou behoorlik reg vir die groot dag!

Dit is so wonderlik dat jy natuurlike geboorte gaan skenk. Ek sal jou net aanraai om net ook te gaan oplees oor induksie (petocin). Jou geboorteplan klink presies soos myne was, behalwe dat my water gebreek het en my kontraksies nie vanself wou begin nie :( Die meerderheid se kontraksies begin darem eerste, maar dit help om ingelig te wees INGEVAL jy so keuse gaan moet maak! Ek het nooit met my eerste swangerskap dit eers oorweeg as n moontlikheid nie - wat n fout!

Moenie dat iemand jou in induksie in boelie (omdat dit convenient vir die dokter is) nie! Tensy daar nie n mediese rede is nie, hoef jy dit nie te aanvaar nie (wens ek het dit ook geweet!) En AS jy wel induksie kies - oorweeg tog pyn medikasie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account