file November 2010 Mammas

16 years 1 month ago #104847 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Julle ons het in die Oktober groepie ons magies gemeet, en ek is nou nuuskierig om te weet hoe vergelyk my pens met mense wat bietjie nader aan my is wat die gevorderdheid van my swangerskap aanbetref.

Ek is seker Rosie gaan die kleinste wees!

My pens (by my naeltjie gemeet) is 94 cm.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104738 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi daar!

Lelie, lekker om van jou te hoor. Eks bly jou babyshower was lekker gewees. My baba is ook maar skaam as ons by ander mense is, maar gaan wild tekere as ek in die bed klim.

Lekker week almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104554 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Goeie more almal hoop julle het lekker uitgerus die naweek.

Ek en manlief het bietjie vir my ouers gaan kuier en ja toe ons daar kom toe vind ek uit dis my ooievaar. Nou kan ek uiteindelik die baba kamer klaar maak.

Ek moet se die kleinding van my hou glad nie van pretoria nie, het skaars daar geskop net nou en dan beweeg, en gister toe ons terug is by die huis toe haal die klein kouboutertjie mos al sy skoppe in wat hy verloor het.

Hoop almal het n lekker en rustige week.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104529 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle!

Voetjies, ek hoop jy het jou babatee geniet! Jou ma het alles so mooi gemaak!

Skapie, gaan kyk op www.spinningbabies.com dis 'n website met inligting oor hoe om vir baba aan te moedig om reg te le vir normaal geboorte. Jy is nou eers 31 weke, daar is nog baie tyd vir baba om te draai, so as jy nou daaroor oplees, kan jy haar help draai voor dit 'n probleem raak. En soos Gerne se, baie babas draai eers net voor of terwyl jy in kraam is. Daar is regtig baie goed wat mens kan doen om vir baba te help draai. Akupunktuur en hipnose het great resultate as jy so iets wil probeer. Maar ek sou se kyk na daai website, hulle behoort berge vol inligting te he.

Rosie, baie dankie vir die link en die inligting! Ons gaan verseker daarna kyk. Ook dankie vir die gebede, dis vir ons 'n baie onseker tyd veral omdat daar 'n babatjie oppad is.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104255 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle. bly om te hoor dit gaan goed met die kleingoed en mammas! gerne, dis lekker groot ne!
my verjaarsdag was baie lekker gewees, ek's net dood moeg vandag. en ons was net na 10 in die bed, dis nie eers laat nie...!
my baby shower is more, ek sien vreeslik uit daarna!
nou ja girls, ek kan nou huistoe gaan. moet gou by my ma stop en dan dink ek is ek reg vir n middag slapie...o, eers iets eet, want ek's vrekken honger en het nie vandag kos by die werk nie, darem vanoggend n toasted broodjie by die kombuis gekoop, maar dit was duidelik te lank terug!
mag julle almal n heerlike dag verder he en n great jaar...oops, ek meen naweek!
:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104238 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
LOL nee anina, ek het gewonder of dit voetjies is?? :silly: Kon nie lekker onthou nie!

hi Skapie, shoe ons babas verskil baie - ek was gister ook dokter toe en is Ruben 2,4kg op 33 weke. Hy is mooi gesond en die rekenaar skat hom 'n week ouer as wat hy is (34 weke en paar dae :huh: )


Bly dit gaan goed met haar, ja sy sal hopelik nog draai - veral as daar baie vrugwater is. Henko het eers op week 39 gedraai :woohoo: Ek was so bly.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104223 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
www.grinaker-lta.com/
Anina ek weet grinaker maak volgende jaar 3 nuwe skagte oop en gaan defnitief mense aanstel
Dink aan julle en bid vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account