file November 2010 Mammas

16 years 1 month ago #100656 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi skapie, jy kan die image dingetjie aan die onderkant van die reply box gebruik as jou foto kleiner is as 500 x 500 pixels.

Ek resize myne met Microsoft office picture manager. Om dit te doen, right click op die foto se thumbnail in die folder waar hy is, se dan open with + microsoft office picture manager. Dan click jy op edit photo en aan die regterkant kies resize. Maak die foto kleiner (ek gebruik persentasie) totdat dit sal inpas. Onthou net om die foto dan onder 'n ander naam te save sodat hy nie jou oorspronklike foto kleiner save nie.

Hier is my magie:

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100620 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
Gerne - ag cute....kyk jou naeltjie.

en ja, soos ek gedink het....dit is nat en koud by ons vandag. wens ek kan nou 'n middagslapie gaan vang.

Ag, hoe sit ek foto's op? ek sukkel verskriklik. of moet ek eers na photobucket toe gaan? ek het al probeer hier onder met "select image file to attach", ek browse en kry die file, maar hy wil hom nie post nie.[img]http://[/img]

Lekker daggie vir almal. ek het baie werk, maar doen dit met 'n slakke pas. ek is super super lui, dit is erg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100182 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
DIS LENTEDAG! YAY YAY JIPPIEKAYAY. GIVE ME A WHOOP WHOOP, whoop whoop. GIVE ME A OLE, ole.

Dis heerlike lente, die winter's verby;
weer nooi berg' en klowe vir jou en vir my.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o!


Daar's vis-sies in die wa-ter, kyk hoe swem hul rond;
daar's voel-tjies in die lug en daar's diere op die grond;
daar's blomme in die vel-de, daar's rie-te i die vlei.
Wie sou dit al's gemaak het? Die Here, ja, dis Hy!


Winter is verby, pak weg julle toe skoene en bruin klere en ruk uit julle shorts, kort toppies en bright colors!!!

Lekker daggie almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100135 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie, jou ou dingetjie is al mooi groot ne, Claudia was op 28 weke 1.2 kg en dok het gese dis groot, so hulle is seker nie ver van mekaar af nie.

Kyk, ek begin nou ernstig daggies tel, ek raak nou so ongemaklik, en met Stefan het ek dit glad so nie beleef nie. Ek het nou 66 slapies oor tot by 40 weke!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #100037 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Rosie, is jy seker jy is swanger???? :P Jy lyk pragtig en jy dra so klein girl!

Ek het ook die naweek 'n ooievaarstee gehad. dit was baie lekker.

hier is 'n pensie foto !
File Attachment:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100030 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Hi Skapie
Dit is lekker warm hier kry julle in die kaap baie jammer my skoon ouers bly in Blouberg en hulle se ook dit is nog lekker koud.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99993 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
hallo julle. was nou nou gou vir my 3D/4D by die hospitaal. sy het ons net 'n vinnig glimpse gegee. handjies was heeltyd voor die gesiggie, maar hoor gou hoe lê sy.

Dwars oor my lyf, met koppie in linkersy, boudjies reg. en dan hou sy haar voete vas, so beentjies is bo-oor die lyfie. ons het maar gesukkel dat sy daai arms en bene moes beweeg. kon toe darem 'n bietjie van 'n foto kry.

Sy weeg al 1.4kg, het nie gedink sy gaan nou so baie optel nie. gelukkig sien ek die dokter volgende week. want die mense wat die 3D's doen, is ook maar versigtig met wat hulle sê ens. die spasie raak nou tight.

Ek het chocolates, en lemonade en alles voor die scan geeet. maar sy reageer duidelik nie op suiker nie. (ek het dit soortvan geweet), maar wou net weer try. toe kry ek so 'n sugar rush, so nou sit ek vas aan die slaap. gaan dit nie weer doen nie, want ek is glad nie een vir soetgoed nie. gaan sommer 'n slapie vang na werk, ek is eenvoudig nou net te lam.

Ek is more 30weke.

rosie - dit lyk of dit lekker warm is daar by julle....die winter het nou die Kaap getref. ons winter begin mos eintlik deesdae eers op lente dag....en ek weet nie meer wat om aan te trek nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account