file November 2010 Mammas

16 years 2 months ago #91014 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
hallo almal, kom groet net vinnig....lyk of almal bedrwyig was

gaan more weer gynae toe....is vandag al 27 weke, kan nie glo die tyd vlieg so nie. voel nog great....het laasweek laringites gehad....oh my hat....2de keer in 'n maand se tyd wat ek siek was, het darem nie sleg gevoel nie. maar dit is glad nie lekker om nie kan praat nie.

lekker aandjie vir almal. ek sal more gou 'n magie foto probeer post, ek het laas vreeslik gesukkel.

wil bietjie more met die praat wat al baba's gehad het, het paar vragies. anina en gerne ek dink dit is net julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90779 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal.

Ja Rosie ek stem nogals saam met jou.

Was vandag by die my gynie is nou 24 weke en 2 dae, kleinding (Henk of Sarina) raak nou te ougat, terwyl die dr die sonar vat toe gaap die kleinding mos. Nogal 'n woelige kleintjie, aard seker na pappa (kry ek nou 'n kyk B) ). Moet weer gaan op 32 weke.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90688 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo almal van julle

Hoop julle het 'n lekker week so ver.
Ek het weer besef mens ontwikkel 'n goeie sin vir humor as mens swanger raak het al die interessantste goed gehoor en raad soos vanoggend wat 'n vrou wat saam my werk vir my se maar jou kind gaan mos verdrink met 'n watergeboorte dit was net te snaaks gewees vir my. Of die maniere wat party vrouens glo jy jou borste vir borsvoeding moet voorberei

Hoop julle het almal 'n lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90005 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi meisies

Hoe gaan dit met julle almal?

Gaan goed hier, het 'n lekker vreedsame naweek gehad (en daarby bedoel ek ons het lekker gevreet! :) )

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89443 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Lank gewag om dinge vinnig te doen - goed vir jou!

Ek en my man was 6jaar saam voor hy my eventually gevra het om te trou :)

Julle moet almal 'n wonderlike naweek he en geniet vrouedag, hoop julle word vrot bederf!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89265 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Ons was darm al 'n hele rukkie saam ons is die 19 Augustus al 5jaar saam. Ons het laasjaar die 1 September verloof geraak op Bloubergstrand en die 29 Desember getrou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89256 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Julle laat nie gras onder julle voete groei nie ne Rosie! Ek hoop julle is darem al 'n rukkie saam gewees voor julle getroud is, nie soos ek en my man wat mekaar 3 weke geken het toe ons verloof is en na nog 6 maande getroud is nie!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account