more! dankie tog dis naweek en nogals n lang naweek ook, jippee, en ek't Dinsdag ook verlof. sommer verlof vir die dag gevat want dis al afspraak wat ek kon kry om bietjie my hare te laat doen! ek sien so uit. ek slaap baie beter in die oggende as ek die bed vir myself het, so ek hoop ek sal bietjie slaap "inhaal" die naweek. weet nie wat aangaan dat ek so sukkel om ordentlike slaap in te kry nie.
ek gaan vanmiddag by Kollonade se Mr. Price en by die nuwe Zambezi sentrum vir my gaan klere soek, want dis al plekke in PTA waar ek nog nie was nie, en ek kom nie by die ander plekke reg nie! want my jeans druk baie seer op my maag en ek kan dit nou nie meer handle nie. ek't 2 weke terug 2 x bra's gekoop en die pas ook al weer nie meer nie. so ek weet nou nie meer wat ek moet doen oor die bra-kwessie nie!
gister was okay gewees, bietjie sad omdat Mia nie mooi wou saamwerk nie. sy't baie, baie laag gele en naelstring voor haar gesig gehad, so ons kon actually niks sien nie. hartkamers alles gesien en rugstring, dokter is nog baie tevrede met alles.
volgens scan is ek 25w5d gister gewees. en my keiser datum is 5 november.
sy weeg nou 909g.
ag lekker gerne, jy't omtrent n heerlike week wat voorle. jy moet dit sommer baie geniet. en sterkte met die trek, gelukkig kan jy net "orders uitdeel"!
nou ja, weet nie of ek vandag weer gaan kom chat nie. gaan nou gou bietjie werk, en dan ry ek 1uur (het middag af) en gaan hopenlik regkom met klere. dan die naweek net baba kamer maak, waarna ek baie uitsien! dan gesels ons weer woensdag. geniet julle lang naweek en geniet VROUEDAG!