file Oktober mammies 2010

15 years 2 months ago #194607 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Nog ene!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194605 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Probeer weer
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194602 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Oops verkeurde foto!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194600 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie park
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194556 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Grenaat geniet die popspeel die naweek! Gaan julle weer koekies of iets bak? Lekker, nog 'n antwoord op 'n droom! Hoop jan taks betaal genoeg terug vir jou kamera!

Hasie sterkte vir die koue more! Jy moet maar 'n jas saamvat om na die diens aan te trek. Dis darem bitter koud! Ek sal ook nie R200 se top opsnipper vir een geleentheid nie! Dan wil jy dit dalk glad nie weer aantrek nie!

Ek praat maar altyd met Mare as ek van hom af wegbeweeg. Loop heeltyd en vertel wat ek gaan doen en waarheen ek loop en so aan. En hy is dol oor wegkruip-speletjies! Hy en pappa bekruip my altyd. En dan kan hy so lekker lag!

Bollie my ma se mangels het ook terug gegroei. Dis as kind verwyder en as volwassene het sy weer ontsteking gekry. Blykbaar het hulle nie die hele mangel verwyder nie, toe groei dit weer.

Lekker naweek almal en onthou om bietjie te rus ook so tussen al die aktiwiteite deur!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194553 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello hello!

Bollie, ek het nie geweet mangels kan terug groei nie! Hoe eienaardig! Moet jy dit nou weer laat uithaal?? Hopelik kan die ENT jou help. Sinus is nie 'n grappie nie.

Kwaaitjie, jip ek dink jou instink is reg, klink vir my na 'n goeie dose skeidings angs. Hy is mos nou so 9 maande of hoe? Dis mos maar die tyd daarvoor. Speel baie speletjies waar jy vir hom wegkruip en dan uitloer en as jy in die huis rondloop, praat heeltyd met hom sodat hy kan leer dat jy nie verdwyn as hy jou nie kan sien nie.

Hey Grenaat, en daar betaal SARS dalk vir jou career change ook! Dit sal nou lekker wees.

Kwaaitjie, cute foto in die kar. Ek het niks sulkes nie, miskien moet ek ook bietjie my kamera in die kar laai... maar my kids kyk mos agtertoe, so dit sal seker nie werk nie.

Grenaat, lekker popspeel die naweek hoor, dis nou as Henko haar nie in 'n tomboy verander nie!!

Lekker naweek almal!! Ek gaan vrek koud kry more, maar dis nou maar wors... hierdie troue moet verby, come hell or high water! Ek het die thermal top gekry, 'n lig bloue en hy steek 'n myl ver uit en ek issi lus om 'n R200 se top te versnipper vir een dag nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194549 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Bollie, kan nie glo jou mangel het terug gegroei nie, shoe jy het bad luck ne :blink: Darem net nog tot volgende week . Eintlik moes iemand jou gehelp het na Riley kyk die naweek dat jy net kan doeks. voel gou beter :kiss:

Kwaatjie, M lyk te happy in sy stoeltjie, hy het die ou mooste gesiggie! jou foon neem mooi, my bb neem sommer poefies fotos.

Klink beslis soos skeidings angs. shame man, hopelik gaan dit gou oor.

Ek het nou bietjie gaan kyk na my tax goedjies en as als goed afloop kan ek dalk 'n kamera koop! whoop whoop. ek het besluit om vir 'n goedkoper een te gaan so dis darem nie meer so lank spaar nie.

Henko se niggie ezara kom kuier bietjie die naweek, gaan so lekker wees om weer bietjie pop te speel en 'n dogtertjie in die huis te he. oe en henko love haar so hulle gaan lekker jol.

hoop almal het 'n wonderlike naweek

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account