file Oktober mammies 2010

15 years 2 months ago #194966 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
ok so hoe het julle jul name verander? Ek het myne probeer by profile settings, maar dit lyk nie of dit werk nie? Enige voorstelle? :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194952 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe ek voel skoon vreemd. Ek dink julle moet bietjie almal kort updates en fotos stuur. Ek sal ook die kamera probeer gryp die week.
Die kleintjies word te gou groot!! Andre wil net nie meer in sy bed slaap nie, en slaap lekker snoesig tussen mamma en pappa in die bed. Snaaks hoe hy weeet as dit donker is buite, want bedags gee hy glad nie om om in sy eie bed te slaap nie.

Andre loop om alles en staan orals op. Val lekker as hy dink hy kan van die een stoel na die ander stap, ai die lompgyte. Verder het hy darem nou 2 onderste tande. En seil op sy maag op die teels rond as hy iewers wil kom waar nie meubels naby is nie. Hy wil nie juis die kruip ding doen nie. Tipies man... hardkoppig!

Lekker aand vir almal. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194928 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello almal,

Vrydag was so lekker by hasie park -het vreeslik geniet om die dag so met kayla te spandeer.

Die troue was stunning-het my ogies uit gehuil.

Was moeilik om myself te kry om op te staan vir werk vanoggend.

Shoe hasie en bollie hoop jul word sommer vinnig beter!

Granaat jippee vir Rosy...dis snaaks hoe Rosy geluk en ongeluk kan veroorsaak-lol

Kwaatjie, ja baie lekker gekuier-lekker lang naweek gehad!

Stella, daai klein seuntjie is te pragtig en gaan sommer vinnig kruip.

Kayla kruip nou mooi en trek haarself ook op, sy staan mooi, maar laat gaan sommer en dink sy kan loop-dan val sy o haar allie!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194850 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Bollie, hierdie virus is nie jou speel maaitjie nie! Ek het darem nou bietjie kos ingehou, hopelik is dit die begin van beterskap. Hoop jou man word gou beter!
My ma het besluit om my kids te hou toe ek gister sê ek is so siek. Sy bring hulle môre terug. Ek moet sê, dit help baie om net inni bed te kan bly en nie te worry oor kids nie.
Grenaat, ek wil op die oomblik net inni bed wees, maar as ek nie so siek was nie sou ek ook groen gewees het!
Claudia het ook nog geen tande nie...
Lekke aand!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194835 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Bollie, hoekom ek vra want ek het al mense ontmoet wat van streek moes verander omdat hul so kronies sinus of asthma probleme gehad het. Hoop jou man herstel ook gou, shame nou is hy nog alleen ook ne.

hi stella, lyk of hy bitter naby is aan kruip!

Hasie, ai jong, jy ook :( wat gaan aan? hoop jy voel gou beter, moet net nie dihidreer nie asb.

ai julle my hart raak sommer seer om te hoor julle is almal so siek en daar is niks wat mens kan doen om die seer weg te vat nie.

anyways.... het jul gesien Bachelor het die naweek begin, whoop whoop. ek het dit nie gekyk nie, maar sal van die naweek af. jake is die bachelor hy was mos laas op!

en ek wil met julle deel -my skoon ouers se view in Victoria baai, ek is sommer groen LOL

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194772 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie, sterkte jong! Ek voel jou pyn, my arme man het my nounou uit die Kaap gebel en gese hy is ook nou officially mandown!!

Grenaat, jong ek het nog nie regtig opgelet nie!

Stella, ek LIKE Xander se hare!! Jy gaan sien hy gaan soos blitsvinnig leer kruip!

Hehe, Riley nog geen tanne nie, net 'n lekker gum smile!

Ralmarie, lekker om jou weer te sien.

Ekke kry darem redelik werk gedoen by die huis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194748 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

gaan def nie al die post gelees kry nie. hoop dit gaan goed met julle almal en dat die naweek lekker was.

ons was in bfn by 1ste verjaarsdag party. Xander het dit baie geniet. Hy is darem nou weer gesond. Maar die tande pla - sy boonste gums is baie geswel - dis nou seker tyd dat hy nog tande kry - het al vir 3 maande net die twee onder

ek doen BTW vanoggend - sit sommer in my sweetpak by die huis - heerlik - dis bitter koud en ons het n nogsteeds nie gas nie.

hier is n foto van Xander wat baie baie hard probeer kruip. Hy begin nou egter homself teen goed optrek en slat dan neer - dis eintlik baie snaaks. dink hy gaan net vinnig kruip en dan sommer hol

lekker dag - ek sal weer inloer

O ja - ons moet n nuwe tabel maak wat geboorte gewig en lengte wys en dan weer dieselfde op 9 maande - ek sal net nou ene opstel - stuur solank die info weer

bye

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account