yello
oef ek is bietjie moeg vandag, kom vir een of ander rede nie aan die slaap raak gisteraand nie

Yawn. hoop ek maak dit deur die dag
Aaaaaaaaaaa Baie Geluk ou Maré!!!

dis wonderlike nuus. ag hulle is so cute as daai kort beentjies die loop ding regkry! baie geluk mamma en geniet die lekker tyd en lekker agter hom aanhol
Ek love daai deur hanger, dis so mooi!
Hasie, bly die uif staan jou bietjie by! dis great. en ek hoop regtig jou man kry gou ander werk!
DF, lol nee ons het vir henko 'n tool trolley gekoop met 'n ekstra boor by, sy oom het vir hom 'n ander stel gekoop, daar is 'n masker, helmet, handskoene en oormufs in vir as hy 'boor'

en my suster het vir hom 'n chain saw gekoop. lmga hy gaan lekker werkskaf die vakansie ! Vir sy bday het ons vir hom 'n krieket en sokker stel gekoop! Vir rubies het ons sommer ietsie klein gekry, een van daai sirkel goed wat jy so in die pen druk (ek het nie 'n clue wat is die goed se naam nie) en 'n plastiek trok vol blokkies, hy love goed bou!
sterkte met die alleen wees, dit is nie lekker nie. Shame man.
ons gaan die naweek na my sus in witrivier, haar seuntjie word 5. en dan volgende vrydag ry ons see toe. ek het nog so baie om te doen ek weet regtig nie hoe gaan ek alles klaar kry nie.