file Oktober mammies 2010

15 years 4 months ago #193429 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Hoe gaan dit met almal. jis hierdie weer is freaken nie lekker nie. dis koud

Bollie, wat is fout met klein stoutgat? is sy okay? jammer jy is alweer manloos :(

Hasie, oe dit moet lekker en baie erg wees om so alleen by die huis te wees. mens kan darem baie verrig as mens alleen is ne.

Bollie, nido is ook poeier melk wat jy met scoopies ingooi maar mens kan dit mos van 1 jaar af gee. jy kan either aangaan met nan of watookal jy gebruik of jy kan oorgaan na nido. henko het nido gedrink, dit is maar soos beesmelk het net meer voeding in. maar ek het gesien wat dit kos gister so ek bly maar eerder nou nog op nan LOL

rubies se tande is steeds nie uit nie. ai hy het so seer nie eers ponstel help nie. hy het gister bietjie gebrand en toe hy slaap poef hy weer en toe brand hy erg :( hy het so gehuil toe ek hom wil skoon maak. maizena gegooi en vanoggend lyk dit al baie beter. wel ek glo elke dag vandag is die dag so kom ons hoop.... vandag is die dag :dry:

ruben is more 8 maande (sob sob).

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #193405 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Ek is kinderloos!!! Stefan is by Johan se ma en Claudia is by my ma, tot volgende Sondag!!! En nou sou mens dink dat ons 'n goeie nagrus inhet, maar nee, ek word elke uur wakker... mag van die gewoonte!

Maar my huis is baie leeg en stil sonder die kiddies. Ek en 'n vriendin gaan bietjie shop vandag. Ek het vrek baie werk om te doen vir my studies, maar dit kan wag tot vannaand of more, sonder kids het mens baie tyd.

Lekker dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #193301 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Lekker naweek julle, my man gaan wragtag alweer Maandagoggend Kaap to tot Vrydag en so gaan hy elke week gaan vir die volgende 4 weke :( :ohmy: :angry:

Ag wat kan mens doen??

Baai en soet wees xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #193290 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja alles gebeur met 'n doel. En ons moet leer om die Here se wil te soek, nie ons eie wil syne te probeer maak nie. So ons bid maar. Nie dat ek nie panick nie, maar ten minste weet ek ons kan vertrou dat daar wel 'n plan is wat beter is as ons plannetjies.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #193280 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Grenaat, shame vir die handjie, ag wat so word hulle seker maar sterker!

Ons gaan ook Sondag groceries koop, what a joy!!

Hasie, aai man jammer oor die werk! Maar alles gebeur seker met 'n doel!

Is Nido soos 'n voedende melk maar dis nie meer formule melk nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #193256 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
agnee, dis jammer. maar toemaar, kom ons hou duime vas vir iets beter en beste :cheer:
ek glo die regte ding sal kom!

wel aangesien dit so stil is gaan ek maar groet. hoop almal het 'n lekker naweek. ons gaan maar net more by vriende braai en sondag groceries koop, besluit om die maand makro te probeer! hou duime vas ons het nog bank kaarte oor as ons daar uitstap :)

groetnis

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #193191 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag shame Grenaat, die arme handjie. Claudia het nou die dag teen die panel heater in ons kamer opgestaan en skree ook blou moord maar druk net harder met die handjie teen die heater. Gelukkig brand daai goed mos nie so daar was geen merk nie, net seer.

Johan het nie die werk in Cullinan gekry nie. Hulle het 'n tydelike ou aangestel van 'n ander maatskappy af. Nou soek ons land en sand vir ander opsies! Hopelik gaan iets iewers oop.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account