file Oktober mammies 2010

15 years 2 months ago #192952 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LMGA Hasie, ek het toe ek getik het van die bestelling, dankie Hasie vir die verwysing geskryf, toe dink ek, mmm ek kan nie onthou of sy anina of andri gese het nie, kyk op haar fb en sien toe ons het 1 mutual friend en dis andri toe dink ek okay sy het andri gese. maar toe nie :) :) :)
baie dankie vir die verwysing, dis sy wat so baie bestel het vanoggend :)

Oe bollie, exciting times, sy gaan nou al meer gemaklik raak met die staan ding dan voor jy jou oe uitvee loop sy. ag ek word sommer jaloers op julle :)
onthou die handdoek !!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192943 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
hi julle

Hasie, bly jy is uitgerus en vars!! Ek is nou maar iemand wat hou van 'n goeie slapie, en ek doen nie so goed as ek 'n paar aande nie goed slaap nie!

Melatonien....sal dit ingedagte hou! Koop jy net sommer by die apteek??

Grenaat, geluk met jou groot bestelling!!! Jy gaan nog bitter suksesvol wees!!

Hasie, as ek jy is, sal ek verseker die Stable Manager ding doen en verseker weer gaan aanklop daar, jy het niks om te verloor nie! :woohoo: Geluk met Claudia wat nou staan op haar eie!!

Grenaat, ek hoop daai tand kom nou uit!!! Nee wat Riley het nog niks wat enigsins wys op die gums nie!

Maar sy het blykbaar een stappie geneem by die kleuterskool gister en toe geval op haar boude. Sy staan nou lekker op haar eie, sy moet net haar voete ver genoeg uitmekaar sit dan balanseer sy lekker! Lag lekker vir haar want sy staan so en kyk deesade tv :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192941 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek dink so, is eintlik my sus se vriendin. Dis die girl wat my profile pic geneem het.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192919 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Is sy van La Li's?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192871 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Geluk Grenaat! Jy sal vir ons meer moet vertel en kom fotos wys van hoe jy vorder. Jy maak my nuuskierig!

Het my fotograaf vriendin Lize by jou uitgekom? Ek het haar na jou FB page toe verwys vir foto props.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192862 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
oe oe oe, julle! moet net eers kom vertel.

my een droom sal maar eers bietjie moet wag want ek het nou net 'n bestelling gekry wat HUGE is en SO SO PRAGTIG :) kan nie wag om te begin nie. shoe ek gaan vrek besig wees die volgende paar weke.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192843 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more.

Shoe hasie jy klink so wakker en lewenslustig, wens ek was jy LOL

BLy jy het so goeie nagrus gehad, klink of ou stefan 'n snot hou geslaap het! Slaap hy nog deur die dag?
Ek is baie gelukkig met Henko, hy slaap steeds deur die dag maar as ons hom 8uur in die bed sit is hy lights out :)
Ruben aan die anderkant, dink ek nie gaan so wees nie LOL

Baie geluk met die staan! shoe dis so great.

Hi Dragonfly, jy is stil ne. hoe gaan dit met klein Kayla? ja jong tyd gaan net te vinnig verby.

ag ou Rubelicious was vanoggend so cute, ek wou hom net opVREET en nie werk toe gaan nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account