file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #191719 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ja lus is ek ook nou vir spur! en eks reeds nie lus vir kosmaak nie.

Daai koek is so pragtig en kleurvol! love it. geniet vanaand en jou ou 2jarige :)

kwaatjie, ek sou ook gaan praat het. ek dink wat gaan gebeur is hulle gaan se: NEE daar is niks fout nie, maar ten minste sal hul van nou af ekstra vriendelik met jou en M wees :) net omdat jy hul laat weet het hoe jy voel !

Ek is mos nou weer dwars daar, ek sal reguit na jou toe stap en se: hey, het jy 'n probleem of wats jou storie :)
Ongelukkig het ek 'n slegte trap gehad met henko se skool en dis asof as daar eers iets nie lekker is nie, bly dit so :( en moan jy te veel is jy bang hulle haal dit op jou kind uit :( Hulle het tog maar al die mag in hul hande.

gelukkig het hulle kameras in H se nuwe skool so as ek onrustig voel kan ek video kyk!

Julle, ek wil iets met jul deel, maar wil nie graag hier nie (nee, jammer ek is nie swanger nie :S ) Sal 'n email stuur!

lekker aand almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191711 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Aaai Kwaaitjie, nee wat gaan praat maar, mens se gut feel is maar gewoonlik reg!

Ek wonder ook wat gee mens vir die rakkers, seker maar speelgoed?? Riley moet ek se is nie altyd veel geinterreseerd in speelgoed nie, sy like eintlik die meeste die eenvoudige goete, soos 'n plastiekbakkie, 'n lee toiletrol en al daai goed! Dis darem weird...mens kry die duurste speelgoed en hulle speel met die lee plastiekhouers ens :laugh:

Hasie, julle moet die uiteet geniet vanaand, ek eet altyd die Cheddamelt Steak, of die Cheddamelt Burger of Eisbein!!! HONGER is ek nou!!! :dry:

Lekker aand julle xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191708 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie het jy toe iets vir jou rykmans-dogtertjie fassiliteerder gekry? Chocolates is gelukkig altyd 'n wen! En vir Stefan? Julle moet die Spur vanaand geniet! Wat gee mens vir jou kind vir 'n eerste verjaardag? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191682 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Jong Bollie, die tannie glimlag nooit meer nie en gesels ook nooit meer met my nie. Toe ek Maandag met haar praat oor Mare se meds wat hulle moet gee (oordruppels met middagete en dan koors-stroop indien nodig) toe is sy half snaaks. Dalk is oorsensitief, maar ek sal maar gaan mooi praat. (sug)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191675 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dis 'n baie mooi koek!!

Kwaaitjie, ek verstaan 100% wat jy bedoel, ek is ook nie iemand wat van konflik hou nie...en ek vermy altyd sulke situasies.

Ek stem, jy moet maar gaan gesels en die dinge uitpraat. Wat laat jou voel dat hulle anders met julle is? Is dit goete wat hulle doen of goete wat hulle se? Partykeer is dit dinge wat tussen grootmense uitgesorteer moet word, solank dit net net nooit die behandeling wat hulle Mare gee beinvloed nie....Die beste gaan wees om daaroor te praat :( Sterkte, dis altyd 'n ongemaklike situasie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191660 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie, ek het ook gedink om maar soontoe te gaan en alleen met die oom en tannie te praat. Sulke goed is net altyd vir my moeilik om te doen. Ek is een van daai mense vir wie jy reguit kan se jy hou nie van dit of dat wat ek doen of se of wat ook al nie. Maar as mense hulle aan my onttrek en snaaks raak, raak ek ongelukkig. Dus sal ek nou maar weereens die "grootmens" in die situasie moet wees en die ding probeer reg stel. :blink:

Sjoe mens kan nie dink hoe groot rol gluten in ons kosse speel nie! Jy het duidelik al 'n studie gemaak daarvan en weet seker presies wat jy kan eet en wat nie. Hoe gaan dit met die homeopatiese behandeling?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191654 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek gaan nou huis toe. Of eerder, winkel toe. Ek moet nog vir Stefan 'n persent koop. Maar ek weet glad nie wat om vir my eie kind te koop nie!!

Moet ook nog 'n persentjie koop vir my fassiliteerder wat geretrench is, more is haar laaste dag. Ek gaan haar mis! Sy is so 'n rykmans dogtertjie, ek het geen idee wat ek vir haar kan gee nie, sal maar chocolate koop.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account