file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #190880 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle,

Lyk my julle klets lekker as ek huis toe gaan :laugh:

Ek is mos maar 'n bietjie van 'n safety freak, veral as dit by karstoeltjies kom. Claudia weeg nou seker omtrent 8 of 9 kg, en my peg perego snug en safe gaan tot 13kg, so sy moet maar sit. Stefan sit ook in 'n rear facing seat en sal so bly sit tot die einde vd jaar as hy 2 1/2 jaar oud is. Hy was ook maar in die begin bietjie ongelukkig om agtertoe te kyk maar nou is hy fine daarmee en ons hou hom besig met goedjies teen die sitplek te sit waarmee hy kan speel.

Dragonfly, geluk met die kruip!!! Mobile is lekker ma!

Ek lag lekker vir julle wat die chocolates opeet!! Ek sou seker ook!

Bollie sterkte vir jou tydjie alleen, ek hoop jy kry vir Riley aangetrek in die oggende!

Grenaat, vertel my meer van texa, wat is dit?

Stella, jou fotos is pragtig, bly julle het die naweek geniet.

Lekker dag vir almal.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190847 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello julle,

Stella ek gebruik sister lilian se mucocare, dis homeopaties en bveilig en ek glo dit werk-gee vir haar een elke aand, sy eet dit sommer vyn gemaak van n lepeltjie af- dis noggal duur- so R70 maar hou redelik lank en kan sommer by pnp gekoop word.
Ons gaan ook moet binnekort n kar stoeltjie kry-kayla hou ook nie meer van die rear facing ene nie.

Shame kwaatjie, hoop M word gou beter. K is verskriklik vriendelik, smile sommer vir almal so ver as wat ons gaan-mense kan haar half nie uit los nie-almal stop en se hello... Dis iets wat ek maar aan gewoond moet raak-hou mos nie regtig van vreemde aandag en mense in my personal space nie-lol

Hasie geluk met die 8ste en 4de plek-klink lekker seer.

GrenAat rugby trui is n baie goeie idee-het laas jaar vir my pa ene gegee. Het vir Eddy werk skoene, horlosie en Roxette cd gegee.

Bolie,lol vir die choclates eet- ekt die boks geeet wat ons vir my pa gekoop het-haIha en dit na ek die biggest looser by die werk gejoin het.

Julle sy half kruip nou, val nog om maar is at least nu mobile en kry wat sy wil he self! Sy se ook baba-al waar sy dit kon hoor is die lietjie ba ba black sheep-ek sing dit vir haar elke oggend-te oulik-kan haar sommer opeet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190846 by Dragonfly

15 years 3 months ago #190816 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo

ja carmen ek bedoel gewonde karstoeltjie - Xander sit nog al die pad in sy snug n safe - ek sien dit irriteer hom nou om in die kar se sitplek van agter vas te kyk. die een wat ons het gaan tot 13kg - so ek het hom gestretch so lank as moontlik

ek was nou die dag by baby city - toe se die sales ou daar die maxi cosi is die beste omdat die binnekant die beste ontwerp is vir as die stoel in n karongeluk is. maar dis maar seker soos audi en jetta - jy net so veilig in jou jetta

kwaaitjie - ek hoop M voel gou beter - X mos laasweek dieselfde gehad en die medisyne het gou gwerk - wat drink Mare ?

bollie - strekte vir die alleen wees

grenaat - ek al van texa gehoor - maar dis mos n antihistamine of hoe ? is dit goed om dit elke dag te drink ?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190815 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Kwaaitjie, ai man, hoop ou klein M is gou beter. dit is sleg as hulle so siek is maar darem lekker as hul in mamma se arms wil getroos word :dry:

Hoop hy slaap goed vanaand!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190814 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
skies, dinge was net so dol vandag!

Stella, ek het 'n saveway voyager, dink Bollie het dieselfde. hulle werk vir my baie lekker! mens kry sulke nice stoeltjies ne!

Hy het seker die sand vreeslik geniet! kids vrek mos oor sand speel, ek gaan die somer weer ons sandput vol maak. maar hy is te cute hoor

Bollie, ek sou tien teen een dieselfde gedoen het - chocolates opvreet LOL

Het julle al van Texa gehoor? ek gee dit nou vir ruben en henko. dis 'n liquid wat mens elke dag kan gee en help met hooikoors, allergie en snot neus. Dalk kan jy dit try Stella. Ek sal dit net in die winter maande gee van nou af. In die somer is hulle mos okay.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190801 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe bietjie dol dag gehad vandag!

Ons naweek was lekker rustig, het vir my man sakdoeke en 'n serp en chocolates (wat ek gevreet het) gegee!! Ek het aspris nie vir hom golf goed gekoop wat hy altyd wil he nie :laugh: :laugh: Grenaat, hy sou 'n rugbytrui gelove het, maar hy moet maar wag tot sy bday!

Hy het vanoggend gevlieg vir 'n week en 'n half Kaap toe, so dit gaan maar rof wees sonder hom :(

Stella, bedoel jy gewone karstoeltjie en nie meer snug & safe nie?

Riley sit al lankal in gewone een, baie meer convenient! Sy het 'n Safeway, wat ek glo heeltemal goed genoeg is! Ons sou ook somme die Chelino koop, baie goeie waarde vir geld ook. maar die Safeway was op special.

Dragonfly, ek het latyd bloedgeskenk en het net die laaste 2 jaar nooit dit gedoen nie, voel skuldig daaroor!

Kwaaitjie, aai tog, ekke moet ook gaan Prospan koop, maar sommer vir my, ek hoes nou weer!!! Riley lyk my is nou 100% maar mensig sy het 'n loopneus!! Dis iets vreesliks, maar dit pla my meer as vir haar!!

Aaai, laat ek maar ry om haar te gaan haal en dan is ons alleen by die huis... :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account