file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #189633 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dis pragtig, maar ERG pienk!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189623 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Nog een
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189621 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello Kitty
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189619 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dragon fly, hier is kiekies van my vriendin se Hello Kitty theme, dalk kry jy 'n goeie idee:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189616 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

My niggie het ook die plastiek emmertjies gebruik met haar seuntjie se bday en Riley speel nou nog met dit, so ek stem, dis beter as die boksies.

Grenaat, alle sterkte vir jou sussie en vir julle, hou ons maar op hoogte wat die spesialis se. :kiss:

Hasie, genugtig ek sou ook geskrik het! Gelukkig het ons nie nou trappe nie, my senuwees sou klaar gewees het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189608 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja kwaatjie, ek dink jy dink aan die vliegtuigies waaraan ek dink. Ek hoop net ek kry dit! Ek is nie so hot met partytjies nie, sal tien teen een een van die mammas word wat iemand soos jy huur om dit vir my te doen. Ek kies altyd temas wat nie daai jaar gewild is nie, dan is dit vrek moeilik om koppies, bordjies ens in die hande te kry.

Miskien raak ek meer georganiseerd as ons by 3 jaar kom...

Ja, Claudia is 'n rowwe jack! 'n Regte rabbedoe! Ek kon nie glo sy klim daai trappe uit nie, my trappe is regtig styl. Ek se net dankie dat sy net opgeklim het en nie probeer afkom het nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189594 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lol Hasie! Dan is dit nou amptelik. Die twee kleinste dogtertjies is die waaghals en die rowwe jack hier rond! Klim so ewe die trappe sonder om bang te wees! :huh:

Ek dink die emmertjies is ouliker as boksies, hulle kan dit altyd later gebruik om karretjies of blokkies of sulke goed in te bere. Of selfs om in die sand te speel. Ek het al vergeet van die viegtuigies! Jy kry mos party wat so handle het met 'n rekkie aan, dan "launch" jy die vliegtuigie. Die ander kan mens mos sommer met die hand gooi.

Grenaat ons dink aan julle vandag! Laat weet asseblief wat is nuus!

Julle ek dink ek moet 'n kiddies party planner word! Ek sal dit darem so geniet om heeldag met karton en goed te speel en allerhande goed uit te dink en te maak! Sal net moet oefen vir die koek bakkery, maar ek is seker ek sal dit ook kan regkry! Ag dis lekker om drome te droom!!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account