file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #189230 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ons nuwe babas op die plaas

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #189173 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Take note of the HUGE gums sonder tande! Lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #189166 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
En hier is sy weer heeltemal haar ou self gisteraand in die bad:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #189163 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hellooo julle

Skiesm Vrydag was toe 'n dol dag, ek moes toe vir Riley by die skool gaan haal met die erge koors en ons is toe dr. toe.

Sy het Ponstan setpille gekry en antibiotika, want die keel is bloedrooi en die ore was baie rooi en ontsteek. Vrydag nag was HEL. Shame, sy het elke halfuur gehuil, so ek my man het niks slaap gekry nie. Maar Sat is sy toe sommer stukke beter en gister was sy all smiles :woohoo:

Dis waar dat die kleintjies so vinnig siek word, maar weer so vinnig beter word.

Grenaat, aai ek is so jammer oor die bakkie, blerrie goeters :angry:

Skuus ek het vlugtig gou deur almal se posts gelees, so ek mis dalk belangrike goed :blush:

Het weer fototjies genee, hier is ek krokkie:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #189154 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo dames

en hoe het die naweek jul behandel?

Petro en Carmen, is jul babas al beter?

ons naweek was baie lekker, behalwe nou vir die bakkie storie, blerrie simpel goed

Melody, wow jou girly vat nie nonsens met die tande nie ne! baie geluk met al die tande jong.

rubies was so vrek moeilik gister, ek wonder of hy nie ook besig is om te sny nie, hy het gemoan van die oggend tot die aand.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #189048 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello julle,

Jammer eks so skaars, dinge is regtig dol op die oomblik.

Kwaatjie,ek het in n blou trou rok getrou, maar my bridesmaids se rokke was wit en pragtig. My sussie het die een selfs gebruik as n trou rok daarna. Hulle was gemaak vir die meisies, maar die ene is so tussen n 8 en n 10-ek dink-lol. Kan dit ook leen as sy wil. Ek het ongelukkig ook nie n foto maar kan n plan maak as jy of sy, graag wil sien.

Bollie-eks bly oor die lening.

Granaat, ek stem, mens kan net mooi nie sonder mediese fonds wil wees nie. Dis net so vrek duur so ek verstaan dat partymense dit nie kan bekostig nie.

Hasie, ek hoop dinge werk uit by julle werk.

Hoop ek het die name reg-was noggal deurmekaar toe ek dit sien...

Ek dink Kayla se 6de tand is nou ook stadig besig om deur die gums te kom-nog nie seker nie, sy druk haar mondjie dug toe sodat ek niks kan sien.

Sy het Sat gegraduate by babygym so ek sal fotos post sodra ek n knsie kry.

Kan julle glo ek het vriende gemaak met 1 van die dames daar en toe dit by graduation dag kom toe kom haar man saam en toe is dit iem wat by ons werk-saam met my man...lol (klein wereld)

O-klein breakthrough-ekt vandag vir haar die geel van die eier sommer net so gegee-en sy het dit gekou en geeet-eet mos glad nie gewoonlik enige iets wat nie puree is nie...jipppppeeee.

We'll julle-ek weet sommer die gaan n baie dol week weesn so ek hoop maar ek kry n kansie om weer in te loer. As nie, julle het my e-mail address so pop maar in as julle iets wil vra of se. Ek se mos, sou soveel makliker gewees het as ons maarnet via e-mail gechat het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #188808 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo daar!

Wat 'n wilde dag! En dis vrek koud ook! Grenaat ek dink wat jy snuif het gewerk hoor! ;)

Ai julle ek raak net so radeloos kwaad vir mense wat nie kyk na mediese fondse nie! Mens kan vandag net eenvoudig nie in 'n staats-hospitaal durf waag beland nie! Hasie oor die toetsie lewer ek liewer geen komentaar nie. Soos Grenaat se sy was seker baie nuuskierig! :)

Jislaaik julle dis 'n groot aanbod om jul rokke vir iemand wildvreemd te wil leen. Baie dankie! Ek sal bietjie uitvind watter grootte sy is, maar ek skat 'n 10. Is nou nie so goed met rok-groottes nie! Wil ook nie die arme meisie opgewonde maak en dan kan mens nie help nie!

Grenaat ek is bly Henko is oraait! Ag en die 2 boeties sal mekaar vinnig gewoond raak in dieselfde kamer. Dis wanneer hulle groter word wat jy gaan sports he!

Bollie ek hoop Riley is nie te ernstig siek nie! Laat weet wat se die dokter. Hopelik is dit iets soos tande. Party kids kry mos wild koors daarvan. Sterkte! Terloops jy is nie die enigeste een wat net wil eet nie! Dit moet hieerdie weer wees wat mens so honger maak! Of belustig dan! :blush:

Hasie ek hoop niggie kom reg met die medies! Sy kna regtig nie nou bekostig om daar sonder te wees nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account