file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #188804 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Jip, as die nuwe babatjie hom / haarself gedra en binne bly tot 40 weke, sal hulle 15 maande uitmekaar wees. Myne is 16 maande uitmekaar uit, so dis doenbaar... Sy het voor sy swanger geraak het gehoop vir nog 'n seuntjie, weet nie wat sy nou hoop nie, maar ek hoop dis 'n dogtertjie, sy sal dit so geniet.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188796 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LOL ja jong, as mens nuuskierig is, is jy nuuskierig :) ek sou dalk dieselfde gedoen het. jis haar 2 kiddies gaan naby mekaar wees ne

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188795 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Waar is julle vandag??

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188759 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi, ja my ou niggietjie het vrede gemaak met die swangerskap. Sy se sy voel nog nie swanger nie en is vrek besig met klein Joshua so sy kry nie eintlik tyd om swanger te voel nie. Maar sy het 'n intelligender toetsie gedoen om te sien of dit 'n seuntjie of dogtertjie is. Ek het lekker vir haar gelag, want sy lees nie mooi op die pakkie nie.

Sy het in die koppie gepieps, maar die kleur verander nie. So toe kap sy 'n stres dat dit dalk 'n tweeling is (dogtertjie en seuntjie) en sy bel my. Toe kan ek gelukkig vir haar se dat daai toetse 1. eers van 8 weke af gedoen kan word en 2. dit onakkuraat kan wees binne 2 jaar vandat jy 'n ander kind gehad het. Sy kan so vinnig tot konklusies spring... Lekker malkoppie die niggie van my. Maar nou ja, hulle het nie geld nie, maar sy koop 'n gender test van R250 en doen dit 2 weke te vroeg. R250 in die drein af...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188734 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek is dood ernstig, dis regtig 'n lekker dag buite, die son skyn pragtig, die wind is stil! ek hoor wel dis nie so nice in joburg nie!

Sterkte vir jou nig, is alles darem oraait daar by hulle. shame man is sy nou al bietjie meer rustig oor die swangerskap?

Riley is bietjie siek, carmen het my laat weet sy het vanoggend koors gehad en hul het panado gegee en toe stuig dit na 40 so sy vat haar dokter toe. hoop sy is okay.

die kinders darem met hul dinge, hulle laat mens so skrik. henko was gister flippen dood siek en gisteraand het hy weer soos 'n apie daar rond gespring, geen probleme. hy was net lus om gou vir mamma R500 uit die sak te jaag :dry:

Ag en ruben - ons het so vir hom gelag gisteraand, hy maak sulke snaakse geluid, toe mond. kan dit nie regtig verduidelik nie maar hy maak sulke kort kragtige geluide asof hy met iemand raas en dan skiet sy armpies en beentjies sommer so soos hy dit uit sy maag druk! hy is te freeken cute

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188699 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!

Grenaat, ek weet nie wat jy vir breakfast gehad het nie, maar dis vrek koud hier by ons. My vingers sukkel om te tik, dis ysig!!

Het julle gesien dit het toe wraggies in Windhoek gesneeu! Lekker in die woestyn.

Grenaat, ek dink nie my doc spesialiseer in abnormaliteite nie, hy spes in fertility, maar hy is nogsteeds vrek goed. Dis jammer dat sy nie haar medies in orde gekry het nie. My niggie sukkel ook nou met haar medies. Haar man het mos van Brazillie af terug gekom en toe moet hulle van medies verander want hulle was op sy company se internationale medies. Sy het toe aansoek gedoen by Medihelp voor sy uitgevind het sy is swanger, maar dis nog nie deur nie. Nou kan sy nie vir 'n scan gaan of enige iets voor dit nie goedgekeur is nie want sy wil ne he hulle moet uitvind sy weet sy is swanger nie. Hopelik kry hulle dit gou genoeg deur, sy is darem nou eers omtrent 7 weke swanger.

Bollie, my man sukkel ook erg met sinus, hy was juis laas week 2 dae afgeboek daaroor. Hy kry baie erg sinus en kry hoofpyne wat blykbaar 'n migraine na 'n vulletjie laat klink. Ek is net bly ek sukkel nie te rof daarmee nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188686 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal

ek kry nou regtig glad nie koud vandag nie, en almal moan so :blink:

Ons het gisteraand vir ruben by henko ingeskuif, hulle het mekaar maar so die hele nag wakker gemaak maar ek hoop hul raak gou gewoond daaraan!

Hasie, dis Dr Hennie Lombaard. Hy spesialiseer ook in fetal abnormalities en werk ook by Pretoria Oos en by Steve biko. Ek het haar gevra oor die R400 want dis regtig nie baie nie, toe se sy al waarvoor sy bang is is dat hul haar dalkies opneem en dan kan hul nie pta oos bekostig nie, sy sal eerder by steve biko opgeneem word dan. maak my so de hel in as mense medies nie belangrik ag nie. sy het mos haar medies Nov gelos toe sy werk verander (sy moes haar eie medies kry want die werk het nie betaal nie) toe raak sy Des swanger. hulle wou medies toe uitneem maar daarteen besluit. hulle ag so iets GLAD nie belangrik nie :angry:

Bollie, ek is saam jou met die sinus hoor. ek is al so gatvol. en my probleemn is ek kry so vreeslik duk seer, en kopseer :(
En ek het dit ook die jaar vir die eerste keer so erg. dink dis die vieslike lug waarin ons sit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account