file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #188580 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai Grenaat, jammer dat sy so lank moet wag. Ek wonder of dit nie dalk my dokter is wat dit doen nie. Hy is by Pta oos en doen fetal ass scans daar. Dr Trouw. Hy vra maar R400 vir so 'n scan en dan R240 konsultasie. So as hulle nie so lank wil wag nie kan hulle dit dalk self betaal. Hy is excellent en het die heel nuutste sonar masjiene.

Kwaatjie, daar het ons nou al 2 opsies vir trourokke. Hoop sy pas in een van hulle! Ek wonder wat sal my ma se as ek haar se ek gaan my rok vir iemand leen. Ek was eintlik nogal heilig op die ding tot nou toe, maar ek voel as iemand anders dit kan gebruik en dit vir hulle 'n spesiale geleentheid meer spesiaal kan maak, dan is dit mos die regte ding om te doen.

Bollie, hoe lekker klink sop nou!!! Gaan gou kyk watse vleis ek in die vrieskas het...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188571 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Henko is oraait, dr se sy ore is 100% gesond en daar is geen fout, nie seker wat pla daar nie. maar hy het druppels gegee.

hy het ligte mangelontsteking en het antibiotika gekry.

Ek het nog my trourok, watse size is sy kwaaitjie?

Hasie, my sus het eers 'n afspraak gekry vir Dinsdag oggend by Steve Biko, hul doen net die fetal scan daar en pretoria oos maar hul het nie medies nie so steve biko dit is. en dis presies dieselfde dr wat in pretoria oos doen wat daar hul gaan help. net jammer dis nog so lank ne. dis vreeslik om so baie vrae te he en nie antwoorde te kan kry nie. ek sal skree om dadelik gehelp te word :woohoo:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188531 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Kwaaitjie, jong daar is eintlik niks wat dit trigger nie, dit sal gewoonlik net so met seisoen verandering eweskielil aktief begin raak, dan oornag begin die nasal drip ens.

Maar hierdie jaar was net erger as ander jare :( Laas jaar was dit eintlik vreeslik min, sien dit kry my nou terug dubbel :laugh:

My trourok het ek gehuur, anders sou ek dit leen, maar ek was nog nooit 'n size 8 nie :laugh: :laugh:

Kom ons hoop sy is dalk net so klein soos Hasie...jaloers is ek.... :P

O ek is lus vir allerhande lekker kos vandag, ek imaginE al hoe eet ek stew, sop, brood alles!!!!!!!!!!

Hasie, hulle gaan seker maar moet oor aansoek doen, maar gelukkig werk 'n vriend van my daar en hy het ons vorige aansoek baie vinniger laat gebeur. Ek wag nou net vir die flippen bouer om sy gedeelte van die kontrak te teken :angry: Hy vat nou langer as nodig, ek wil die goete by die bank kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188484 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Kwaatjie, my hart gaan uit na sulke mense. Watse grootte dra sy? My ma het my trourok gemaak, en die ding hang net in my kas. Miskien kan dit haar pas. Ek is / was 'n baie klein nommer 8. Mens kan seker die rok so bietjie verstel. Ek het nie nou 'n troufoto op my rekenaar nie, maar dit is op my facebook as sy wil gaan kyk. Ek sal dit net graag wil terug he na die tyd.

Grenaat, hoop Henko word gou beter!! Het jy al iets van jou sussie gehoor?

Bollie, sterkte met ABSA, hoop hulle stem in om die lening net so oor te plaas. My skoonsus het erg gesukkel met dit, hulle het haar gedwing om van voor af aansoek te doen.

Paulina moet die middag afvat vir een of ander ding. So ek is oppad huis toe. Gelukkig vir my want dis warmer by die huis.

Lekker daggie verder!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188466 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Bollie my sus sukkel ook vreeslik met sinus! Sy het so 2 jaar terug haar sinusse laat skraap, toe het dit bietjie beter gegaan. AS mens maar die goed kon toemessel of iets. Kry jy erge hooikoors wat die sinus se reaksie veroorsaak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188451 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Kwaaitjie, aai jong, mens moet dankbaar wees vir wat jy het! :(

Shame, dis erg, ek glo persoonlik nie mens moet mal gaan met 'n trourok nie, maar ja, dis darem 'n spesiale geleentheid waar mens mooi wil lyk!

Princess Project dink ek amper is mens se beste opsie, ek weet nie van ander sulke tipe inisiatiewe nie? Sal bietjie dink...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188450 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Kwaaitjie en Grenaat, jip ons eerste lening was 100% goedgekeur, maar hierdie ander plek is duurder, so gaan weer kontrak na bank moet stuur vir goedkeuring, behoort nie te lank te vat nie, sal julle laat weet!! Ons wag net vir die bouer om die kontrak ook te teken, dan stuur ek dit na Absa.

Wel ek het mos laas week oor ontsteking gehad en glo my, dis seer!!!! Dit werk visa versa. Of die ore steek alles aan soos die keel ens, of as jy reeds sinus of keelseer het ens. dan steek dit die ore aan :(

Ek gaan eendag as die tegnologie betsaan, my sinusse laat verwyder of laat toemessel, watookal :laugh: Die goed is net lastig!!

Hasie, aai die karre tog!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account