Hi julle
Skies, maar dit was 'n baie besige dag by die werk gister, nie eers 1 keer kans gehad om te kom Moonie nie.
Kwaaitjie, jy moet net loer, jou ticker se nou Mare is 3 weeks & 1 day old?? Of dalk lees ek verkeerd.
Mensig maar die wind het gewaai gisteraand en dit het heelnag gestorm!! Die paaie was vanoggend natuurlik ook absolute chaos, mense kan mos eweskielik nie bestuur as dit reen nie
Ons het nounet babayshower by werk gehad vir 2 girls wat hulle babatjie begin Julie verwag. Aaai, ek het dit darem gelove om swanger te wees!!
Ons gaan vanaand gou by vreinde van ons draai wie se dogtertjie se week terug gebore is, om te gaan loer!
Anina, aai man, ek hoop julle karre kan gou gefix word, dis darem maar 'n vreeslike schlep!!
Riley geniet bad darem maar vreeslik, ek het haar gisteraand net weer so dopgehou! Julle het seker die fototjies van haar gesien waar sy alles in die bad eet, sal dit nou nou kom oplaai!!
Melody, waar is jy????