file Oktober mammies 2010

14 years 9 months ago #215943 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo daar!

Lol DF ek sukkel met jou! :whistle: Shame wat is fout met die kinders? Is dit 'n tweeling?

Bollie ek is soooooo jaloers! Ek het seker so 15 jaar terug 'n Nathaniel show gaan kyk en dit was PUIK! Dit was toe hy net begin bekend word het. Julle moet dit vreeslik geniet! Hy kom moontlik volgende jaar in ons rigting en dan gaan ons beslis kyk! :woohoo:

Ek verstaan wat jy met die "famlie"-kuier bedoel! Voel vir my ook so! My man verstaan dit nie dat mense tog met elektroniese kommunikasie 'n hegte band kan vorm nie. Dis seker oor hy nie weet wat ons alles gesels nie. :huh:

Lekker dag julle! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215923 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More more!!

Hoe gaan dit met julle vanoggend?

Gaan goed hier! Dis 'n mooi dag!

Ons gaan vanaand bietjie na Nathaniel kyk vanaand saam die werk, ek dink dit gaan baie lekker wees!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215885 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Lol- kwaatjie ek het wraggies net gespeel oor die DF.
Ek het saterdag ook baie geniet.
Hoe oulik is Mare nie, om homself so goed te gedra in die kerk.

Eddy se suster se kinders is weer in die hospitaal- shame, die arme klein mensies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215826 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ek het vir Handjievol ook die foto's gemail :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215772 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Dankie vir die kuiertjie Sat, ek het dit ongelooflik baie geniet!! Dit was om soos familie weer te sien! B)

Almal se bloedjies is pragtig!!

Ek het die foto's gemail, maar ek kort die volg mense se email adresse:

Handjievol
Voetjies
Hasie

Kwaaitjie, ek sal vir die konsert foto's ook mail!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215726 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More more!

Dankie Saterdag se kuiertjie was heerlik! Dit was lekker om almal weer te sien en jou te ontmoet Voetjies! Baie dankie vir die oulike geskenkies! Sien julle volgende keer in Potch Of Klerksdorp! :woohoo:

Res van die naweek was rustig. Ons het gister ons gemeente se kerssangdiens en dan die ringssangdiens ook gehad. Dis altyd vir my baie lekker met al die kersliedere wat ons sing. Mare was stroopsoet in die kerk! Mamma se patroon! :P

Hasie ek hoop julle kry vinnig gesettle in die nuwe huis! Siestog ek dink dis erg ontwrigtend vir die kinders. Claudia was duidelik baie mamma vas Saterdag! :huh:

Dragonfly (ek sal jou maar nie DF noem nie :evil: ) sterkte vir die besige dag! Vat darem so nou en dan 'n blaaskans!

Bollie ek sien uit na die fotos! Onthou Riley se konsert fotos ook asseblief! :woohoo:

Ek hoop ons sien bietjie van julle ander ook vandag! :P

Lekker dag! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215715 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeie more

Die kuiertjie saterdag was baie lekker, het dit baie geniet.... dis lekker om te sien hoe die babas so saam-saam ontwikkel.

Ek gaan redelik besig wees vandag en is net mooi niks lus nie - :sick:

praat later weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account