file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #180314 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo almal

hoe was almal se moedersdag toe gewees?

Melody, jou man is sommer vieslik :) hoe het die res van die dag toe uitgedraai?

ons het by die spur gaan eet saam my broer en ma. dit was baie lekker, ons het omtrent gevreet! :woohoo:

ek het darem 'n kaartjie, 'n manikuur stelletjie en 'n pakkie haarretjies (?) gekry :)

EN die beste geskenk.... Ruben se eerste tandjie. ah man ek was so excited toe ek dit sien LOL lekker stupid. ek het ruben gedruk en gesoen en gedans - arm kind het so gelag want hy het nie geweet wat aangaan nie. tot henko moes kom voel hoe voel boetie se tand.

Petro, xander is pragtig en het so groot geword! En hy sulke mooi groot ronde oe.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180238 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello almal

Happy Mothersday vir julle almal- hoop julle word vrot bederf!

My man is minder romanties as wat ek selfs gedink het- ek het n happy mothersday gekry so tussen wakker word vir Kayla in die vroeg oggend en dit was dit....nie eers n ou soentjie toe ons behoorlik wakker geword het nie...Sug. En ek moet erken dit pla my meer as wat ek gedink het dit sou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180233 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe die sonnetjie skyn lekker vandag, maar dis koud nogsteeds...regte wintersdag.

Happy Mothersday vir julle almal! Julle moet 'n baie lekker dag he! Ons gaan later na my ouma hulle toe.

Lekker daggie xxx

Pragtige fototjie Petro!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180192 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
nog ene

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180191 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle

sjo ek dink ek het nou lekker tyd om te tik. Pappa kyk rugby en ek sit ook voor die tv, loer met een oog en tik gou ietsie.

hoop dit gaan goed met julle almal.

xander dudu al - hy gaan slaap mos so half 7.

hier is n paar fotos

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180154 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello julle,

Aai het guster huis toe gekom en movies gekyk...het dit noggal geniet vir n change - dit het Kayla so bietjie gepla toe le sy maar in my am en slaap en daar was sy happy.

Ek gebruik ook die tande verskoning vir haar wat nie wil eet< maar die nie eet gaan nou aan vir n lang rukkie en die 3de tand het nog nie verskeining gemaak nie....so nou moet ek sekerlik ander plek begin soek - touch wood sy het lunch - supper guster en breakfast vanoggend geeet....so meskien sal dit nou mooi reg kom....ek hoop regtig so.

Syt ook mos nooit roetine wou volg,maar my ma het haar nou in n effe roetine waar sy 9 uur en 2 uur slaap vir so 1uur to 1en1/2 uur op n slag. My ma gee haar vitamins so 11:30 dan is so mooi wakker tot 8 uur wanneer sy slaap en dan een keur nou wakker word do teen 2 uur vir haar bottel en dan drink sy so 100ml. Sy drink omtrent 500ml melk in n dag so ek dink nie dis dit nie.

Gerne ek het ook al uit pure leiheid vir Kayla haar ou bottel gegee,maar die een nag het ek vir uu en n half gesukkel met krampe toe doen ek dit ook nie weer nie.

Christa, pruime is die mees natuurlikse manier en dit werk goed - probiotics is n moet.....

Sterkte met die lening Carmen.

Anina, maak seker oor die pos voor jy dit net aanvaar.

Petru dis goed dat jy bietjie beter nagte beleef - die gebede het dan mos gehelp en sterkte met boeta se 2de tand.

Ek het ook vir n pos aansoek gedoen met die hoop vir beter ure, dis toe nie soveel beter nie - dis van 7:30 tot 3:30 maar dis in Woodmead so die travel sal nie te lekker wees - anyway hulle wil vir my n offer maak so sal maar sien en van daar af besluit.

Lekker naweek almal - en happy Mothers day

O ja, my hartjie was guster sommer so, my man het by die huis gekom en reeds vir my gese daars geen presentjie nie - hyt nie kans gekry....hy het gese ons kan doen wat okal ek wil though....sal maar sien hoe die dag more gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #180069 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa, ek bid vir jou. Dit sal heerlik wees om skoolvakansies af te hê, vra my, ek weet.

Ek sou ook pruime voorstel vir die magie. En probiotics as jy nie reeds gee nie. Jy kan ook probeer om van sy melk in die dag te vervang met rooibostee of water sodat hy meer onverdikte vloeistof inkry. Wat van tissue soute?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account