file Oktober mammies 2010

14 years 10 months ago #215491 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe maar dis doodstil hier! Haaalllllooooooooooo . . . . . ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #215446 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Kwaaitjie!

Sien baie uit om almal Saterdag te sien! Ons het mekaar 'n jaar laas gesien!!

Ek peusel nou aan neute, VOL kilojoules, maar darem nie slegte kilojoules nie :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #215429 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Geskenkie-lysie
Bollie vir Dragonfly (dogter)
Dragonfly vir Grenaat (seun)
Grenaat vir Handjievol (seun)
Handjievol vir Hasie (dogter)
Hasie vir Kwaaitjie (seun)
Kwaaitjie vir Voetjies (dogter)
Voetjies vir Bollie (dogter)

Ek is net so peuselrig vandag! :blush: Ons het bietjie koeler weer, hoewel die son skyn en dit help beslis nie! :unsure: :blink: Ek hou darem nog uit. :dry: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #215412 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
gee asb. gou weer die geskenkie lysie assemblief!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #215411 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Kwaaitjie, ja nee, ek dink ook ek sal haar sommer eers weer baie later pediater toe vat, dalk op 15 maande. Ja jy is reg, daar is weer 'n staatspuit wat gedoen word op 15 maande.

Hoeraaaaa vir Mare wat so staan!! :woohoo: :woohoo:

Mensig hierdie weer maak mens darem maar lekker honger, ek is so lus vir peusel ek kan iets oorkom :P :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #215396 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay my pc post nou sommer vanself. :huh:

Mare het gister aand sommer in die middel van die vloer opgestaan en so 15 sekondes so bly staan! Toe ek vreeslik te kere gaan en hande klap en prys, doen hy dit sommer nog 'n paar keer! Ek wou hom sommer opvreet! :woohoo:

Hasie hoop julle is darem al min of meer gesettle in die nuwe huis! Sterkte met die uitpak!

Waar is julle almal? :blink:

Stella kom loer bietjie in! En bring 'n foto van Xander saam asseblief! :P

Lekker dag! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #215394 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeie more!

Bollie die suster moes baie goed met daardie naalde gewees het! Ek het Mare sommer gp toe gevat vir 12maande ondersoek. Dink nie dis regtig nodig vir die pediater nie. Op 15 maande is daar mos nog 'n inenting, ek weet net nie wat nie.

Ek is ook van die vroue wat selde gaan vir gynae ondersoek. Miskien so elke 3 of 4 jaar. :unsure: Seker bietjie roekeloos van my. :blush: Selfde storie met 'n mammogram. Dis vir my ongelooflik pynlik! Ek gaan etn as die dokter se ek moet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account