file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #176099 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag moedertjie Gerne!! Nou sal jy NOG mussies moet brei!! Baie geluk. Geniet die PIENK shopping!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176095 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Music... lets the world go round :)

EN ..... ek word tannie van 'n DOGTERTJIE! Ons is so bly en my ma kry haar eerste kleindogter!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176044 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, dis great herrineringe!!! Ek wens so ek kon meer instumente speel, ek wou altyd die een gewees het wat in die saal 'n stukkie speel... Maar die juffrou wat orrel speel het nooit vir my 'n kans gegee nie. Ek het darem as kind 'n goue medalje op die kunswedstryd gewen vir orrel. My familie is glad nie so musikaal nie, net baie lief vir musiek.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176029 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro, jy het pragtig gelyk en baie geluk met die inseen. en ou X se gesiggie... hy lyk sommer bang - seker baie mense wat vir hom staar LOL

Melody, shoe daai laaitie lyk groot teen kayla ne!

Elaine, ek wil ook bestel vir die seuns, sal jou email sodra ek reg is!

Anina, ek kan klavier, orrel, blokfluit en trek klavier speel LOL baie geseen met musiek want my ma en pa is baie musikaal. Op laerskool moes ek altyd in die saal 'n 'stukkie' speel :P vir die opening en met konserte het ek altyd die xilofoon gespeel LOL. Ek dink dis 'n gawe om musiek te kan maak. as kind het ek gesit en staar na my ma met die trek klavier en my pa sy kitaar, nou speel my ma nog vir die klein kinders en hulle LOVE dit. Ek onthou trips in die wildtuin en by die see wat my ma in die kamp areas gespeel het dat mense saam trek en dans! ag goeie tye ne.

Julle, my sister is nou in vir 'n 4D, sy is nou 14 weke en het die 4D geboek om te kyk wat sy verwag. Vandag is sy vreeslik emosioneel en ons het al lekker gehuil vanoggend want SY ONTMOET VANDAG HAAR KIND :) Mens kan net so iets waardeer en die emosie verstaan as jy self deur dit is.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176023 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More!!! Dis VRYDAG!!!!!

Jitte Kayla, dis 'n groot bulletjie daai ne! My niggie se seuntjie is net so huge, hy is 4 daggies voor Claudia gebore en was baie kleiner by geboorte as wat Claudia was, maar hy is nou 'n reus...

Petro, julle het pragtig gelyk! Kom vertel ons nou meer, jy maak ons nuuskierig.

Ai Gerne, klink my jy't 'n rowwe tyd gehad met Henko se masels, mag nie een van ons goedjies dit kry nie.

Stefan het toe gisteraand 'n paar rooi kolletjies op sy maag en rug gekry, ek dink dis die waterpokkies, maar Johan se dis te klein vir waterpokkies. Ek het vanoggend weer gekyk en ek dink tog dit lyk vir my soos klein blasies. Maar daar is nie baie nie en dis baie klein. Hy is ook nie siek nie, infact hy is springlewendig en gesond, maar dit affekteer hulle mos nie so erg as hulle klein is nie. Sal maar sien of dit regtig waterpokkies is.

Carmen, ek kan orrel speel, en Johan kitaar. Maar ek het nie 'n orrel nie, so ek het dit omtrent heeltemal afgeleer, my ma het gese ek kan hulle orrel kry, maar die moet regemaak word en deesdae is dit nogal 'n gedoente om so iets reg te maak. Min mense speel nog orrel, so daar is bitter min mense wat orrels kan regmaak.

Lekker daggie almal!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176011 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Jy kan vir my e-mail as jy wil bestel. elaine.zeeman@gmail.com
Jammer eks so skaars, is vrek besig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175974 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Jippee, more is Vrydag....lekker naweek (whooopeeee!!!!!!)

Carmen, shame man ek hoop regtig dis niks ernstigs nie.
Gerne ek kan glo dat masels op 9maande nie lekker is, ek wens dit op niemand toe nie.
Petru, julle het te mooi gelyk.Bly dit het goed verloop,kom vertel gerus meer, wil graag hoor.

Anina, varke? Regtig? Agge nee! Dit klink nou regtig soos harde werk, gaan julle nou vir hulle moet hokke bou?

Elaine, waar en hoe bestel ons n slaap pakkie?

So, saterdag is weer babygym,ons het laas week gemis want kayla was siek. En Sondag is my vriendin se baba se doop. Haar seuntjie is gebore die dag na Kayla (kon dit nie beter geplan het as ons probeer het nie-lol) die klein of moet ek se groot rakker weeg al 9.8kg en dit was n week terug...

Ek gaan probEer n foto aanlas van hom langs kayla.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account