Hoe dankbaar is ek nou dat ons nie tans troeteldiere het nie!
Hallo julle!
Gerne bly Ruben se balletjies voel soveel beter! Lekker vir die Spur ete! So jy is sommer met 'n uiteet ook bederf!
Melody klink my ouma is net so erg oor Kayla as mamma! Sy is bevoorreg om by haar eie ouma te kan bly!
Wow Sarah that is long hours! Luckily you have Skye with you all day long! Please come and say hello when you can.
Elaine, is dit die fleece met die effens langer "haartjies" wat so super sag is? P'nP verkoop sulke baba-kombersies. Ek wil nog vir Mare 'n groter kombersie daarvan maak, dis so lekker sag!
Helene, jy gaan dit so geniet met jou ouers wat nader bly! Nou kan hulle die ou seuntjies ook meer gereeld sien. Oumas en oupas is maar spesiaal in die ou kleintjies se lewes! Geniet dit! Die "omkrap" ook!
Carmen jy is gelukkig dat Riley nog nie brand-boudjies gehad het nie! Mare sin was gelukkig nie op die ronding nie, net reg by die anussie. Ek dink dis as gevolg van die tandekry se suur. Want hy het nog nooit met 'n vuil doek geloop nie, ek maak dit dadelik skoon.
Hoop julle het 'n lekker dag!