file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #174435 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Ek is rekenaarloos tot payday. My laptop se kragkabel het gegaan. Sl maar so nou en dan op my foon chat.

Stefan het gisteraand in die bad gegly en sy tong raakgebyt. Dit het erg gebloei en nogal sleg geswel maar is vanoggend beter.

Ons troue was baie mooi, die bruid was stunning. Die kleintjies het toe by my skoonma gebly en alles het baie goed afgeloop. Maar die waterpokkie niggies was weer daar, so my kids sal dit seker maar kry een van die dae. Glukkig borsvoed ek nog so Claudia behoort nie te erg siek te raak nie.

Ek meng ook die wortels met patats of appels, Claudia is mal daaroor. Ek gaan nog bietjie wag met die groen goed, sy is darem nog baie klein. So ek gee op die oomblik nog net patat, butternut, skorsies, appel, wortel en piesang.

Ons gaan vandag net bietjie veg... Geniet die daggie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174430 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Being cute :)

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174429 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Photo Friday a bit late.

Noodles for dinner :)

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174401 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het vir julle die pryse van die slaapsakkies en slaappakkies.

Slaapsakkies wat met coral fleece gemaak is. R250 (Sal later foto opsit van coral fleece)

Slaapsakkies wat met polar fleece gemaak is. R150



Slaappakkies met coral fleece R300

Slaappakkies met polar fleece R200

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174360 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag vrek!! Nou 'n lang ding op foon getik vir julle. Toe vee ek dit af

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174310 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle, kayla le sommer in my arms en slaap-ag dis die oulikste ding ooit.

Ek het vir haar klein stukkies gemashde piesang gegee maar sy spooeg dit net weer uit. Toe gee ek vir haar n stuk komkommer, sy het sommer stukkies afgebyt,en verstuk ook, mar n klein pat of haar ruggie het dit uit gesorteer, maar na die 3de keur het ek opgegee. Toe gee ek vir haar n teething buiscuit en sy suig dit sag en dan begin daai onderste tantjies werk en woeps waps weer n paar happies weg- gelukkig het sy nie verstuk op dit nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174229 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag lekker Melody! Geniet die dag saam met Kayla! Bly sy word nou beter! :P

Helene so hoender of vleis is beter as maalvleis om mee te begin vir proteien? En eier op 8 maande? Dis mos vir die 9 maande spuit wat hulle moet kry. Is die spinasie vir yster? Kan ek brocolli ook gee? Mare se groente word sommer net gemash. Ek het nie 'n blender nie en gaan nie een koop vir so 3 maande se gebruik nie. Hy gril glad nie vir die effense growwe kos nie. Die butternut en patats maak maklik fyn, die wortels het bietjie meer growwe stukkies in, maar hy eet dit maklik. Ek het nou al 'n slag wortel en patats gemeng en hy eet sonder enige moeilikheid. Ek wil die naweek gou bietjie groente vir hom kook en verpak en vries. Dan kan hy sommer klaar drie etes vervang. Mare is baie lief vir sy kossies!

Helene ek hoop julle geniet die braai. En moenie worry oor die oordeel nie, hulle sal weer daaroor kom. ;) Ek wag ook vir Gerne vir die seuntjie mussies. :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account