file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #173992 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
o ja, elaine, nee jong, vir nou is Babybellies maar net hier in die Kaap. Voordat ek nie hier n fabriek op gesit het nie, kan ek nie PTA toe gaan nie. en die planne daarvoor is eers as die kids groter is.

het julle enige eet probleme en of vrae?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173991 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
GERNE, ek kla glad nie oor stefan wat nog NET sit nie. (hy kry ook nie baie magie tyd nie) - ooops, eks bang hy kruip te gou.... jy sal weet waarvan ek praat. ek stem ook saam met daai "elke stadium raak ouliker en ouliker!" watse mussies maak jy. mail my asb.

julle die week is lance siekerig en by die huis. dis vir my so lekker as ek al2 aan die slaap gemaak het en ek het genoeg energie om aan te gaan met huis werkies. dan voel dit sommer soos n suksesvolle dag.

Anina is jy alweer terug by die werk?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173985 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
jammer ek het nog nie pryse kom opsit nie. Ek kom net nie by die winkels uit met al 4 kinders by die huis, sal kyk of ek more of oor die naweek kan plan maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173958 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
hi julle

Julle was lekker besig jong!

Besig hier by die werk jong!

Sal bietjie in gedagte hou as ek vir Riley aantrek Christa, sal bietjie haar neusie voel! :) Gerne, ek geniet alles van haar so baie, ek kan nie dink hulle kan nog ouliker raak nie! :laugh:

Het more troue aan, my man se ander broer trou en dis op 'n Vrymiddag 4:30! So ekke het halfdag verlof ingesit, net om te kan klaarmaak, Riley te kan vat na my mahulle en dan Pta Noord toe te ry net om te betyds te wees! :blink:

Sien uit na die troue!

Julle moet lekker aandjie he, loer more weer in xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173922 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Middag almal,

Oe nee waterpokkies is nie n lekker ding as n adult nie-ek het dit gehad toe ek 19 was en was baie siek-hul se dis beter om dit te kry as n kind maar eks nie so seker as hulle so klein is soos Claudia nie.

Kayla sukkel maar voort-hoes nog baie-hoop regtig sy word nou gou beer.

Elaine ons wag vir daai pryse jong.

Eks nou honger-gaan nou lekker chicken alla king eet-yum!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173800 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Waterpokkies is chicken pox... het gegoogle. Dis aansteeklik van so 3 dae voor jy uitslaan tot al die uitslag rofies gemaak het. Die inkubasie tyd is 11 tot 20 dae. So ek sal nie weet of S of C dit het voor more aand nie en hulle kan reeds aansteeklik wees.

Ek gaan hulle nou maar by my skoonma los. Sy sien nie regtig kans vir altwee nie, maar sy sal dit doen solank ons nie te laat kuier nie. Ek sou vir Claudia saam gevat het troue toe, maar kan dit nou nie waag nie. Dis 'n vieslike siekte om te kry as mens 'n volwassene is, my sussie se man is amper dood daaraan.

My sus het gese ek kan hulle nie by haar los as hulle dalk waterpokkies het nie, haar man sal haar nie vergewe nie want hy het blykbaar nie 'n immuniteit daarteen opgebou nie.

Baie gevaarlik as 'n swangervrou dit kry!!

En ons het Saterdag middag 'n braai by ons. Sal maar almal laat weet wat die situasie is, dan besluit hulle self of hulle wil kom of nie.

Gerne, bly jou kombersie is klaar!! Nou kan jy vir ons mussies maak!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173798 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, ek het jou 'n mail gestuur met inligting.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account