file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #155284 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Julle,

hier is n handige website oor hoe om baba kos te stoor in die yskas ens.



www.wholesomebabyfood.com/FreezePage.htm


How long will food cubes keep in the freezer & refrigerator?

We recommend keeping frozen baby food cubes in the freezer for a maximum of 3 months.

In the refrigerator, it is recommended that fresh pureed homemade baby food be stored no longer than 48 hours (many food safety authorities say that 72 hour is fine.). This limit ensures that bacteria growth in the puree is kept to a minimum and that the food does not take on the "taste of the fridge". This "rule" applies for veggies, fruits, meats etc

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155271 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeie more almal,

my sterretjie is vandag 18 weke, die tyd gaan regtig veels te vinnig.... daar is niks meer spesiaal as om te gegroet te word met haar vriendelike glimlag in die oggend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155175 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Anina, ek sal dit in gedagte hou.

Elaine ek weet Elise gebruik lap doeke ek sal haar laat weet van die sale...dankie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155163 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Hier is mos 'n paar van ons hier wat lapdoeke gebruik.

Earthbabies het 'n sale op van hulle voorraad, daar is van econappy goed, mothernature en stegi. Gaan loer bietjie.

www.earthbabies.co.za/index.php?option=c...gory_id=36&Itemid=91

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155130 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Melody, Kayla lyk baie cute! Jy kan altyd probeer om vir haar 2 etes te gee, die piesang met een en dan die wortels met die ander een. Hulle se tussen 11 en 3 in die middag is die beste tyd om nuwe kos te intruduce. Dit is blykbaar die tyd wanneer die baba se spysverteringstelsel op sy beste werk. En as daar 'n probleem is met iets, behoor jy dit darem lank voor slaaptyd agter te kom, dan kan jy daarmee deal voor al die dokters hulle deure toe maak en jy 'n slapelose nag het.

Waar is die res van die mense vandag?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155080 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hier is nog n foto van my sterretjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155078 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Oops het nie bedoel om dit 3 keur te pos nie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account