file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #155075 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe, kayla is honger vandag, van 7 uur af het sy al 500ml melk en n bietjie purity gehad, en nou is sy weer honger - moet n growth spurt wees.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155074 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe, kayla is honger vandag, van 7 uur af het sy al 500ml melk en n bietjie purity gehad, en nou is sy weer honger - moet n growth spurt wees.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #155073 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe, kayla is honger vandag, van 7 uur af het sy al 500ml melk en n bietjie purity gehad, en nou is sy weer honger - moet n growth spurt wees.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #154928 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, Claudia is te pragtig in daai ou outfits, en hulle word so gou groot, ek het seker iets soos 20 outfits wat Kayla uit gegroei het wat sy nooit eers gedra het en ek sien dieselfde gebeur met haar 3-6 maande klere, by die huis dra n mens mos net wat prakties is.

Ek het laas week nou vir kayla 3 lepels wortels gegee en begin vandag met banana, so ver so goed. ek het gedink om aan te hou met die wortels though, so as ek dit doen is dit meskien beter om net 2 lepels banana te gee en 1 wortel of hoe?

Christa dis oulik dat Mare se dummy so begin insit, dis regtig kosbaar om te sien hoe hulle ontwikkel.

Carmen, daai by steek is noggal seer, dit het nog net een keur van te vore met my gebeur maar ek was nie gelukkig nie. Eks bly jy stap weer, dis so goed vir die gesondheid - ek gaan sommer nou bietjie Yoga doen.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #154866 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Lyk my ons het lekker naweek gehou en was te besig vir moomies.

Claudia slaap baie beter vandat sy 'n ou bietjie pappies ook kry. Sy was defnitief net te honger om goed te slaap. Nou is sy weer back on track en dit met die hulp van 'n teelepel pap...

Christa, dis baie cool as hulle begin om hulle eie dummy in te sit. Dit maak dit baie makliker in die nag as hy sy eie dummy kan vind en insit as dat jy elke keer moet opstaan en die ding vir hom soek en insit.

Lekker daggie vir almal!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #154855 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More more julle!

Lekker sonskyn dag hier by ons :woohoo:

Nie veel om te doen nie, sal later weer inloer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #154828 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lyk my almal hou baie lekker naweek! Lekker slaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account