file Oktober mammies 2010

14 years 10 months ago #214207 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hehehehe Dragonfly! Ek like Bongani baie! Eddy moet dit sien as 'n compliment :P

Jy het regtig mooi gelyk en jy lyk so mooi maer, mens sal nie eers dink jy het 'n babatjie gehad nie! I wish :pinch:

Ugh, ek is nie lus vir hierdie werksdag nie, ek sal erens moet krag vandaan kry, want die dag is nog laaaaaank!! :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214188 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Probeur maar weer!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214187 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Eks baie bly Maandag se werksdag is verbei. Lol bollie- beslis nie Eddy nie.

Dankie Bollie-moet erken daai rok het baie koppe laat draai en die beste deel is dis nie eens n bietjie revealing nie. Bongani van 94.7 het die aand oop gemaak en self vir Eddy gese hy gaan alleen moet huis toe gaan- needless to say- Eddy was nie happy nie.

Verder is kayla darm baie beter- hoes nou net wanneer sy slaap-wat nou vir die laaste week aangaan- so geen slaap vir mamma en pappa want sy huil, toss en turn reg deur-so ons is lekker moeg.

Bolle bly jy het Tori Amos so ten volle geniet.

Hasie oe la la vir daai cup cakes - julle is lyk my almal so talentvol. Ek wil so graag self ook probeur,maar tyd is so min.
En Claudia het tog te oulik gelyk-ek weet nie hoe julle die strukkies en kop bande opkry en ophou-kayla trek als af...

Kwaatjie- ons doen gewoonlik net die gamon en hoender en slaaie op kers dag.niks uit spatigs nie. Ek is mos een van 6 kinders so my direkte gesin is groot-ons kom gewoonlik ou kers aand by mekaar en speel games ens. Dan doen ons vroeg n secret santa vir die kinders en 12 uur deel ons geskenkies uit- whoop-whoop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214171 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie, ag Claudia het so mooi in pienk gelyk op haar party!

Ek vreet sommer nou een van daai cupcakes deur die screen, so honger is ek!

:P Dragonfly, ek hoop nie daai is Eddy nie, dis eerder een van jou kollegas :lol:

Maar jy luk net so mooi op hierdie foto as die een van jou Eddy op Facebook!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214164 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek en Eddy by ons werk se kers party
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214138 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek wag vir die pragtige fotos wat die fotograaf kom neem het, maar hier is pappa se kamera se kiekies...

Die "koek"

Sussie met ha mooi strikkie

Sussie maar persente oop

En lekker speel sy met die waentjie wat ouma vir haar gekoop het!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214116 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More!

En toe was die Maandag, en al die verjaarsdae verby...

Ek sal later bietjie fotos van Claudia se partytjie oplaai, dit was baie lekker. En ek dink my cupcakes het baie oulik uitgekom.

Hoop dit gaan goed met julle almal, ek moet bietjie vir pappachinos bel en vir ons bespreek, so enige laaste voorstelle of kansellerings??

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account