file Oktober mammies 2010

14 years 10 months ago #213952 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Ja nee, dis darem bitter warm!!

Sien uit na ons kuiertjie!!!

Voetjies jy beter kom!!! Anders kry Riley niks hoor!! :P :laugh:

Wat het ons nou weer gese is die budget vir geskenkie, was dit R50 per geskenkie?

Gaan bietjie moreaand nou Tori Amos kyk by Emperor's Palace. Sien baie uit! :woohoo:

Stella het mos op FB gesit ou Xander loop! JAY Xnader!! :rock:

So een vir kom die mannetjies nou in met hulle loop!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213951 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle moet almal 'n baie lekker naweek he. Suzaan het 'n partytjie in Fochville so ons ry net- nou. So ek se solank vir as ek nie weer hier uitkom nie.

Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213888 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Whahahaha Dragonfly en vinnig sorteer jy ons sommer uit! Voetjies jy is vas. Jy sal net moet kom.

Handjievol ek hoop daai klomp teel met 'n spoed dat hulle Saterdag kan klaar wees! :ohmy: dit is 'n klomp geskenkies! Maar 'n goeie troos! Jy moet maar vandag sommer vir Andre in die honde se waterbak tel! Hy sal heerlik afkoel! :laugh:

Okay so die groot kiddies se mammas gaan sommer self vir elkeen ietsie koop. Dis dan uitgesorteer! Sal die boodskap so aan Grenaat oordra!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213879 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Voetjies ek hoop jyt agter gekom ek het jou nie regtig n keuse gegee nie- lol
As kan presentjie vinnig uit deel wanneer jy jou vinnige verskyning maak.
Mia is pragtig en die koek is baie mooi? Het jy dit self gemaak. Dis verskriklik dat die fotos geblur het. Maar gelukkig nog vele opurtunities wat voorle- jammer kan nie aan die afrikaanse woord gedink het nie...ha-ha

GranAat- ons mus jou- Ruben gaan loop voor jy weer verskying maak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213877 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello,

Eks by die huis met kayla, my ma het bietjie begin uit freak toe haar koors oor 38 gaan.

Hiers n aanbeveel- skryf ons name alfabeties en elke mamma koop vir die naam langs hulle en die laaste een dan vir die eerste een- dan hoef niemand te kies vir wie hulle koop dus:

Bollie koop vir DF
DF vir Granaat
Granat vir HV
HV vir Hasie
Hasie vir Kwaatjie
Kwaatjie vir Voetjies
Voetjies vir Bollie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213866 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hasie - dogtertjie
Voetjies - dogtertjie
DF - dogtertjie
Bollie - dogtertjie
Kwaaitjie - seuntjie
HV - seuntjie
Grenaat - seuntjie

So dis 4 meisiekinders en 3 seuntjies as Voetjies kan kom. Anders is dit 3 van elk.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213848 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
mmmm ja die geskenkie ding raak nou ingewikkeld. :huh:
Dalk beter as elkeen dan vir die ouer :huh: kind iets koop. Ludwig is heelwat ouer so hy sal nog verstaan, m aar ek sal vir hom iets koop. Ja die ander twee gaan nie verstaan nie. En dan sal ek seker vir die 3 sussies wat by ouma bly ook iets moet koop, want hul gaan nie verstaan as die twee boetas iets kry en hulle nie. :(
een voordeel van minder kinders, dis minder geskenkies. :P
Maar dis ook 'n oulike idee om die drie meisiekinders gelukkig te laat bly by ouma as hulle hul geskenkies kry die oggend voor ek ry. :woohoo:

Hasie en Kwaadjie weet jy hoeveel dogtertjies en hoeveel seuntjies daar gaan wees?

Sjoe maar dis warm!! :S

Hulle het darem vandag begin teel so ek hou duimvas dat hulle Saterdag klaar maak. :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Lekker dag vir almal,

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account