file Oktober mammies 2010

14 years 10 months ago #213768 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: Oktober mammies 2010
sorry, ek meen dankie HASIE, hv en kwaaitjie...kan sekerlik nie vir myself dankie se nie! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213767 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: Oktober mammies 2010
Môre,
Dankie voetjies, hv & kwaaitjie. Ek’s net spyt daar’s nie ’n mooi foto van Mia, pappa en mamma nie. Die het alles geblurr, maar nou ja, daar’s nog baie kanse vir mooi foto’s!
Julle gister toe ek huis toe ry besef ek dat ons nie daar sal kan wees die 26ste nie. Dit is vriende van ons (en my man se “baas”) se kind se verjaarsdag! Die partytjie begin 11:00, gewoonlik met hulle partytjies, word daar eers heelwat later gebraai vir die groot mense. Wat ek gedink het ek kan doen, is om eers na die moomie partytjie toe te gaan en dan maar laat kom vir die ander ene, maar ek sal dit net kan doen, as ons “vroeg” begin, ek’t gedink ons reëling was vir 12:00, want dan kan ek daar wees van 12:00 tot sê net voor 14:00 en dan na die ander partytjie toe gaan, maar as ons 13:00 begin, gaan dit nie regtig help ek gaan na ons kuiertjie toe nie. En asb. ek verwag glad nie die reëlings moet verander oor my nie. Ek sal steeds try inpas wat ek kan!
Hasie hoekom skryf jy 23ste...was dit ’n tik foutjie? Hasie is C se partytjie Sondag? Nie Saterdag nie?
Hoop julle het almal ’n heerlike daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213766 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Nee dis reg vir die 26ste, as ons dit dalk 13:00 kan maak, kan ek by die konsert wegjaag na julle ;) Ek sal dalk net bietjie laat wees, en dan kan ons nogsteeds ietsie eet!! Dan kan Kwaaitjie en HV darem op 'n goeie tyd ry om nie te laat by die huis te kom nie! Jammer oor my konsert wat nou so later en later uitskuif :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213737 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek dink dit gaan die maklikste wees om dit op die 23ste te hou. Ek het nogal daaraan gedink dat Kwaaitjie en HV vrek ver moet ry toe ek die later voorstel gemaak het... As dit ok is met Bollie kan ons dit so lank as wat dit vir julle moontlik is uitrek. Maar ek dink ons moet dan dalk so 1uur begin ipv 12 uur. DF het ook gese dis moeilik met haar bediende, maar as ons dit effens later maak het sy ook meer tyd om die bediende uit te sort. Dan kyk ons dat Kwaaitjie en HV so 3 uur kan ry?

Voetjies, dis pragtige fotos. Lyk soos 'n doopkoek! Eks bly julle het dit geniet. Sondag kan ons Claudia sin hou en dan is dit seker bietjie verby vir die jaar. Dis mos nog net Elaine se Nadia wat na Claudia verjaar ne.

Lekker aandjie vir almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213722 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het gou vir Grenaat gemail. Sy kan nie die 19de nie, dis Tim se jaareindfunksie. Sy verkies dus die 26ste.

Bollie gaan jy omgee as ons dan hou by die 26ste en dan kom jy sodra jy klaar is by die konsert? Ons sal dit dan rek so laat as wat ons kan. Dis die een dag wat almal kan kom, jy gaan net bietjie later daar wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213720 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Voetjies pragtige fotos! Mia is pragtig! Lekker vir die cosy familie verjaardag! Bly julle het dit so geniet!

Ons tel jou in, wanneer ons ook al kuier!

Handjievol ek stem 4uur op die heel HEEL laatste!

En daar was stilte gewees . . . . . .Bollie? Hasie? Grenaat? Dragonfly?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213715 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Voetjies, pragtige fotos! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account