file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #140542 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Sjoe, ekke is effens moeg jong :( het nou weer lekker gepaartie by die troue ;) Dit was heerlik en pragtig!! Laai juis nou bietjie foto's op Facebook!


Ons het saam die hele family groot ontbyt gehad by die venue, dit was baie njammie!

Shame, Riley het by niggie gebly en sy was stroopsoet soos gewoonlik!

Dis lekker snoesige weer, le nou net voor die tv!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140531 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Nadia was gisteraand gelukkig weer baie rustig en het net eenkeer wakker geword, sy het beslis deur 'n growth spurt gegaan gister.

Ek is baie vies vir ML en die beste van alles is dat hy dit nie eers opmerk nie. Hy moet binne 'n halfuur weer ry om die mense in Rustenburg te gaan haal wat saam met hom werk, dan ry hulle weer 2uur van PTA af. ML is nie eers nou hier nie, hy is Vodashop toe, hy sukkel al die hele naweek met sy rekenaar en selfoon wat nie wil sync nie. Dit is deel van die rede hoekom ek vies is vir hom. Ek sien hom net naweke, toe spandeer hy heel naweek voor die rekenaar. Hy was gisteraand van 8uur tot 10uur by die kantoor ook nog gewees.

Dan is daar nog 'n issue met Kersfees ook. Kan nie nou uitbrei daaroor nie, Nadia roep.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140530 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeimore

Jis dis koud vandag, ek love dit, R is so lekker snoesig aangetrek en henko ook!
Gisteraand het vreeslik lekker gereen

Die party was toe heel lekker, ek is so bly ons het nie die kids saamgevat nie want met die reen sou ons gesukkel het om hul droog en gesond te hou. Ons het 10uur by my ma'le aangekom toe is hulle nog wakker. Ek dink die adrenalien het bietjie gepomp na die dag met die seuns want hulle was baie opgewek. Toe kuier ons nog da ook tot half 1. Ag dit was lekker. My ma het gese hulle gaan in die vervolg na ons huis toe kom dan kan hul saam H swem en jol en dan sommer hier slaap dan hoef ons hulle nie uit te vat nie, cool!

Carmen, hoe was die troue? Hoop jul het n lekker tyd gehad.

Nelita baie geluk met die omrol!!! Wow die kiddies is vinnig!

Heleen, jy is gelukkig dat L so goed potty train, geluk man. Geniet die see!

Anina geniet die braai! Kersfees is so spesiale tyd met familie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140521 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Dalk moet ek vir Stefan ook op sy maag sit om te kyk of hy kan rol. Nelita die 2 Stefan's is mos darem net n dag uit mekaar gebore. Anina, onthou Stefan in al 2 maande. Claudia is nog piepklein!!

Lance hou nog elke dag vol met sy pragtige toilet maniere!! 3de dag in n ry. ons het vandag spesiaal gaan onderbroeke koop. My man wou n oorval kry toe ek klip hard in die winkel sê "kyk hierdie onderbroeke lyk nes jou pa sin" lol :laugh:

ek en al2 seuns het vanmiddag van 1-4 geslaap. heeeerlik!

more gaan ons see toe!! (that's why i love cape town)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140511 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek dink Nadia het 'n growing spur. Ons het 'n amper slaaplose nag gehad en deur die dag was sy ook effe moeilik. Sy wil die heeltyd drink. Ek hoop sy gaan deur die week weer rustiger wees, want ML ry weer more. Ek is bly dat dit wel gisteraand en vandag was, want toe is ML hier om te help, veral met die ander kinders en die kos maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140503 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar

Nelitia, hier dag ek dis net my kinders wat so vroeg omrol! Baie geluk met julle sterk seuntjie. Maak 'n video van die rol, niemand glo mens as jy se jou kind rol so vroeg al om nie!

Carmen, geniet die troue!! En die makeup voor die tyd. Ek is seker hulle waardeer dit baie!

Gerne, al is julle nie lus vir die partytjie nie is dit tog lekker om bietjie alleen te kuier sonder om heeltyd te moet dop hou waar jou kinders is. Geniet die breuk.

Helene, dis great dat Lance sommer so vinnig leer om in die toilet te pie pie en in die potjie te bollie! Hy is oulik. Ek sal bietjie die sterretjie kaart probeer wanneer Stefan ouer is. Ek weet dit werk vir skool kinders, selfs vir hoerskool kinders!

Ons het ook 'n braai vanmiddag, en more hou ons Kersfees by my ma hulle omdat hulle almal weg gaan vir die Kers seisoen. So ek is besig om fotorame te mosaiek om fotos van die kinders in te sit vir Kersgeskenke vir my ma en pa. Johan is eintlik nog besig om die rame vir my te sny dan sal ek begin... Sal moet gou maak om betyds klaar te wees voor die braai!

Lekker naweek almal.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140501 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Wil darem net se Stefan het sy eerste rol gister gedoen van sy maag na sy rug en toe pappa by die huis kom toe doen hy dit weer.

Baie trots op hom.

Lekker nwek.

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account