file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #140496 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Gerne geniet die party, miskien is dit so lekker dat julle langer bly (ouma kyk mos na die kids ;-) ) dis mos altyd daai partys waarvoor jy regtig lus is nie, wat so lekker uitdraai.

Jip, dis my man se oudste boetie se troue vandag by Irene Counry Lodge. Ekke moet natuurlik die make-up doen vir die bruid, my ander skoonsus en die 3 klein blommemeisies. Ugh, om make-up te kan doen is eintlik 'n pyn want ek moet altyd vir die vriende en familie doen en dan moet ek altyd vroeg al klaar reggemaak wees myself, sodat ek kan werk en sweet voor die troue :(

Maar ek sien baie uit, dit gaan 'n groot troue wees, hulle het 220 gaste, en baie van my pelle gaan ook daar wees. So dis groot paartie tyd!! :P

Sarah, enjoy the Festive Season if you don't hear from you :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140482 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, lance is nou 2jr, 3mnde. Van 2 af ht hy beter begin verstaan. Voor dit ht ek nie regtig gestraf of reward nie, hyt maar net nie verstaan nie.

Lance ht vandag so baie stickers gekry... Hy het vir eerste keer in toilet gepiepie!! Sommer 2 keer. En toe bollie hy nog in potjie ook!! Sommer so sonder dat ek vir hom gevra ht om te gaan. Ek ht vroeer die week vir hom gese hy kry 2 stickers as hy in potjie bollie. Toe hy klaar was , was hy so opgewonde oor sy stickers. Moeder mammie, ek kan hom opvreet! Ek is so trots op hom.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140467 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Evening everyone :)

My hubby's sister and niece are here this weekend so lots of willing hands to play with baby! I might not be online much this weekend and next week am away for Christmas...will probably 'see' you all in the New Year :D

Gerne - Skye got the little raised bump from the BCG injection she got at birth - it appeared last week. I was a bit worried coz it got pussy but cleared itself up.

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140465 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Jammer ek was stil, ek en R het omtrent heeldag geslaap!

Wil vra: R se inspuit plekkie het glad nie n knoppie gemaak nie, ek kan nie eers sien waar hul hom gespuit het nie. Is dit fine? Ek is bang hulle het vergeet om hom te spuit :). Het almal se ente ge'swel'?

R was vanoggend by chiro, dus hoekom hy so moeg is, hoop hy slaap vannag! Sy se hy voel baie beter, nie meer so styf en spasties in sy rug en maag nie!

Elaine jou baba'kie is pragtig, so fyntjies ne!

Iemand het gevra oor die kar - my 'nuwe' Corolla is DH se kar gewees maar hy het hom ook net 2jr gehad so hys nog nuut. Gsx, wit met leer seats en baie mooi features binne, baie grand! My C3 was n dieseltjie en het kort gat (klein boot :)) so dit was lekker om met hom in die stad rond te ry!

Wat vang almal die nwk aan? Carmen, sien j het weer n troue. Ons het n 30 party more, swembad partytjie en ouma kyk na die kids! Maar ons gaan nie lank bly nie, is nie vreeslik lus daarvoor nie.

Lekker nawekie almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140346 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Nee, dit verstaan ek nou nie, ek maak soos ek altyd maak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140345 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Aaai, wat gaat nou aan? Hoekom wys dit nou? Kom ek probeer weer!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #140340 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja dis mos Foto Vrydag!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account