hallo dames
hiers ek bollie

is gou by die orde so ek het 'n bietjie net tot my beskikking, is so lekker om die posts te lees en dit ordentlik te kan sien. hopelik gaan dinge binne die volgende 6 weke uitgesort word (hou duime vas dit doen!)
ek is so bly om te sien dit gaan goed. shoe julle almal verjaar omtrent saam ne! sommer so saam die kiddies.
Hasie, sterkte met die kursus en als! glo dit gaan 'n groot sukses wees. en sterkte met boetie se tandjies, ai tog.
Kwaatjie, ja ek dink die skeidingsangs ding speel ook maar nog 'n groot rol. hy is hartseer as jy hom los maar baie bly om jou weer te sien! waar is hy nou, steeds by sy skooltjie? Bly hy word nou so mooi mobile.! Een van die dae skop ons manne die girls se gatte
Bollie, ek is jammer om te lees julle planne het nie uitgewerk nie, dit suck big time, ek was sommer self sad toe ek lees, sou sweer ek sou gaan LOL
DF, shoe 'n ghd, great ne! Kayla sal oraait wees vir 'n rukkie sonder julle, geniet die konsert!
Bollie, ek het gesien annalize is weer op fb. Is daar nie nog 'n baba saam Giovanni gewees nie??? ek moet daai lys kry hel.
So dit gaan okay by ons, ou rubies is maar steeds moeilik, hy het sy goeie dae en dan 'n klomp slegte dae. my man se net heeltyd, onthou die dokter het gese koliek babas kan so wees tot 2 jaar. omw ek sal moet baie wyn drink
Hy probeer ook loop, ai maar die beentjies is nog so wankelrig, maar hy kry dit reg, gee so 4 tree in 5 minute dan breek mamma se rug af

hy staan al mooi maar los nog nie.
oja oor die skole, ek is so bly oor regina. my man het gese ons moet haar laat gaan as die kids skool toe gaan toe se ek vir hom, wat van elke vakansie (as hul nou eers in laerskool is) dan moet ons naskool betaal ens. so sy gaan volgdag aanbly - hopelik vir altyd

! ! !! Maar ja dis vreeslik moeilik as mens werk , en soos by ons mag jy glad nie jou kids werk toe bring nie. wat moet jy dan doen. mens het ook net soveel verlof.
Ou henko kind is 'n ou ster, hy praat so mooi en is so soet, net partykeer bietjie geniepsig met ruben, het hom vanoggend sommer geskop toe brand sy boude EN hy moes in die hoek gestaan het.
Ek sien so uit na ruben se verjaarsdag, dis so groot dag! kan nie wag om hom VROT te bederf nie

en dan net 2 maande later henko se groot 3!
ag julle dit was nou lekker om te chat!!!
c u soon!