file Oktober mammies 2010

14 years 11 months ago #209689 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe bollie, ek kan nie glo wat ek hoor nie! Jy is so lucky wow. Jy moet dit vreeslik baie geniet!!! Ek is sommer groen ;)
Bly jul het die nwk geniet

Hasie,C lyk baie na haar boetie ne! Sy is pragtig. Dit lyk pragtig waar jul geloop het shoe

R was die nwk vreeslik moeilik,hy het so geskree as hy moet slaap :( toe is hy erg hardlywig,shame hom so jammer gekry maar dis nou beter. Gisteraand was hy uit sy nate, hy en H het ons so geentertain en toe slaap hy sommer van half agt tot 7uur vanoggend,shoe!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209684 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Cluadia is darem maar mooi!!!

Sjoe, dit was mooi waar julle geloop het!


Riley was die naweek by vriende van ons se seuntjie se 2de bday! Sal fototjies opsit van haar in haar kozzie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209675 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hier is 'n fototjie wat ek gister van Claudia geneem het



Hier is een van die stap fotos:



Nog ene:



En my man wat op die laaste dag soos 'n bosaap gelyk het...


Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209668 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo!

Jitte Bollie, dit klink na 'n amazing ervaring!! Julle gaan dit baie geniet!! En eks seker jou ma sal baie mooi na Riley kyk.

Eks besig om fotos uit te sort, die meeste is egter op my swaer se kamera so ek sal moet wag tot hy dit vir my stuur. Maar ek sal nou nou enetjie post.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209664 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe, ek het probeer al die posts lees, maar ek mag dalk iets baie belangrik gemis het!

Grenaat, moenie komkommer nie ;) Riley is ook 'n fussy eter. Sy eet kookos wanneer SY lus is daarvoor.

Sy like meer stukke goed, so ek sit stukkies kaas en piesang en sulke goed voor haar neer, en dan moet sy maar eet wat sy wil. Sy voer natuurlik baie van dit vir die hond :laugh: Pippa ons Chihuahua sink sy het die Jackpot geslaan!! :P

Riley is net so lief vir yoghurt en vrugte, lyk my dis maar 'n algemene ding. En sy like baie van Peanutbutter broodjie!

Maar soos ek se, pratykeer wil sy boggerol van enigiets weet, ek los haar maar!

Ek sal einde van die maand vir Riley vat vir haar 1 jaar inspuiting!

Skouspel was awesome!!!!

Ons het lekker gebly by Kedar Country Hotel, en dit was net 'n vreeslike lekker naweek!

Riley se partytjie is nou die 29ste Oktober, het meeste van die goed gereel.

Ek het sover nog nie iets gese nie, wou eers sien of dit actually realiseer....maar ek gaan vir 'n ruk nie op Moomie wees nie, want ons gaan saam my swaer hulle op 'n bootreis by New Zeeland waar jy 2 weke op die boot is en afklim in Auckland cie semifinals en Final! Ons vlieg moreaand en ons vlieg besigheidsklas!

www.weloverugby.com/rugby-world-cup-2011...c-dawn-cruise-11-day

Ek was nog nooit oorsee nie, nog nooit op 'n boot nie, so ek is so opgewonde jy kan met my toor!!

Ek hoop niks loop dalk verkeerd nie.

My ma kom op van die Kaap om na Riley te kyk, sy is te klein om op die boot te gaan. Ek gaan haar baie mis, maar my ma hulle sal mooi na haar kyk en sy sal nogsteeds elke dag kleuterskool toe gaan.

Hasie, bly die stap was lekker!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209602 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo daar!!! Ons is terug!!

Die stap was 'n ongelooflike ervaring, regtig die moeite werd as jy fiks is. Ek sal more meer vertel en 'n foto of twee oplaai.

Ek het in die kar oppad terug al die posts van laas week probeer lees om in te haal, maar eks nou nie seker ek gaan alles onthou nie...

Eerstens, baie geluk met al die verjaarsdae!!! Die kiddies word nou groot!

Dragonfly, great nuus dat julle die loop uithaal!! Ek kan nie wag om te hoor daar is twee strepies op 'n toetsie nie! Sterkte met die ttc journey, hoop dis nie te lank nie. En as jy nou eers preggies is en meer inligting wil he oor VBAC, laat weet gerus.

Stella, 9 tande! Sjoe! Claudia het maar 2...

So gepraat van Claudia, die maddam het toe nou besluit sy sal die week begin stap terwyl ons nie daar is nie. Sy gee so 2 tot 4 treetjies op 'n slag, te cute! En ouma en oupa het dit natuurlik baie geniet om die eer te he om haar eerste treetjies waar te neem. Ek dink hulle het haar op gespeel die week.

En toe het sy ook vanoggend haar eerste amptelike swemles gehad, sy is MAL oor die water maar was bietjie klouerig, wat obviously te verstane is want sy het my vanoggend vir die eerste keer gesien vandat ons weg is. So sy het seker bietjie verlang.

Pampoenpit, like die naam!!

Anyway, hoop dit gaan verder goed met almal, ek kan wraggies nie alles onthou nie, so ek gaan nie verder personals doen nie....

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209418 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
:rock:
lekker naweek almal.

ons hou ook mos 'n klein partytjie vir boetie. Hy is darem nou so dierbaar. Ek probeer gou 'n foto laai.....



Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account