file Oktober mammies 2010

14 years 11 months ago #209272 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
naandse oukies

sjo ek het alweer so baie gemis

julle my kin deet net so sleg en is net so vol stront eter soos julle sin. Hy het tot so 3 weke terug net yogurt , vrugte en nommer 2 purity (3soorteO geeet) a ja en dan natuurlik kaaskrulle - oor naweke natuurlik

hy haat puritu 3 of 4 - maak homself naar en lyk of hy alles wil uitkots. en hy wou nooit kos eet wat ek maak nie - al is dit baie fyn geblend. Toe het ek begin met kos wat ek maak - net baie klein gesny - glad nie geblend. Hy vorder ongelooflik. Hy eet nou broodjie met peunutbutter, vis, visvangers, roereiers, worsies, seker groentes, vrugte stukkies ens. daar is nog baie waarvan hy nie hou nie en partyaande wil hy ook nie eet wat hy die vorige dag geeet het nie. maar hy slaap def beter vandat hy in die aand meer proteine eet, word nou een keer n nag nog wakker vir n bottel en dan vroeg oog , so by 5. maar die tande pla erg - hy slaap onrustig en moan en kerm so party aande. hy het nou 8 tande (2kiestande) en dan is die 9de ene oppad. en hy lei BAIE erg aan skeidingsangs - my man se hy is my pleister. maar hy is heavy cute en ek luv elke oomblik

hier is die nuutste foto - kyk my tande mamma


[attachment:1]C:\fakepath\Umdoni-20111004-00494.jpg[/attachment]

bollie - ek luv daai pienk/pers fiets. xander het so swart ene maar ry nog nie op hom nie

en dink hy gaan binnekort begin loop - hy staan nou gereeld alleen

DF - ek het ook nou die dag na die persent gekyk wat jy gekoop het vir kayla - dis baie oulik

waar is hasie ??

halllloo pampoenpit - dis n cool bynaam

grenaat - hoop dit gaan mgoed met jou en R en H - moenie worry oor die kos nie - gee hom wat hy wil eet. ek het my doodgestress oor xander net seker goed wil eet - maar nou gee ek hom whatever. top maar alyd na die tyd op met yogurt en vrugte tot hy vol is

ok julle ek hoop al die res van julle gaan heerlik slaap

cheers

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209268 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Kayla sukkel ook met tekstUur en maak haarself naar. Sy gaan so ver asom op te gooi baie van die tyd.Tussen dit en die feit dat ek n 1 jarige dogtertjie moet wind voor sy kan slaap is ek al baie moedeloos.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209267 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Kayla sukkel ook met tekstUur en maak haarself naar. Sy gaan so ver asom op te gooi baie van die tyd.Tussen dit en die feit dat ek n 1 jarige dogtertjie moet wind voor sy kan slaap is ek al baie moedeloos.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209266 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Grenaat, as hy vrugte en yogurt eet, en sy melk drink en happy is, kan jy ook maar ontspan. Die enigste raad wat ek vir fussy eaters se mammas kan gee is om appel of peer saam met die groente te kook. dit maak dit 'n bietjie soeter. Maar ek is seker jy het dit al probeer. Dalk is jy gelukkig en verander dit as hy kleuter word!

Stefan is BAIE lief vir brood. Hy sal heeldag brood eet as hy kan. As iemand brood eet, kerm hy vir 'n stukkie!

Help gou. Ek moet mos nou weer gaan vir inspuitings of hoe?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209191 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal‬
‪ ‬
‪Ek is vandag bietjie down :( my hart sommer seer oor familie dinge (in laws natuurlik) en as iemand aan my kind raak maak dit my hart baie seer. ag wat, sal deur die dag kom.‬
‪ ‬
‪DF, Happy bday vir kayla, jammer dis bietjie laat. Hoop julle het 'n wonderlike dag gehad met julle pragtige engelkind.‬
‪ ‬
‪Bollie, ek love daai pienk fiets, sy gaan Mrs Supercool wees met daai pienk bedryf :) Sy is so cute en klink net adorable!‬
‪ ‬
‪Kwaatjie, sterkte met die verandering na beesmelk, gewoonlik vat hulle darem maklik ander melk.‬
‪ ‬
‪My probleem is omdat my kids sukkel met hul borsies kan ek nie beesmelk gee so vroeg nie. en ons het daai tyd gedink, dit gaan duurder uitwerk om beesmelk te koop as een blik nido wat iets in die R80 is. As jy uitwerk hoeveel ml melk hy per dag drink en hoeveel bottels melk jy dan moet koop is dit nogal rof. EN ek is bietjie bang van die 'nutritions' in gewone melk. Baie keer word melk verdun en en so ek is happy met nido, kan darem sien wat hy alles inkry :) (behalwe ek het gehoor dit maak hul vet LOL en Rubies het nie dit nodig nie)!‬
‪ ‬
‪Pampoenpit (love die naam hoor!) Ek is Ruben se mamma ;) Ag hy is maar net nog altyd 'n fussy baba. texture is beslis 'n probleem so ek het al LANKAL opgegee met die kook. Henko het geweier om purity te eet, net mamma se kos en ruben is nou weer andersom.‬
‪Hy draai sy kop weg, of weier net om bekkie oop te maak. partykeer hou hy die kos in sy mond en weier om te sluk (???) Hy eet nog altyd eintlik baie min. En hy drink maar 125ml melk, 2 deur dag en 1 in nag so hy verdrink homself nie in die melk nie. En as mens na hom kyk sal jy nie dink hy eet of drink min nie. Die dokter het gese ek mag nie sy melk verminder nie want hy drink reeds minder. Maar kyk, bring 'n bottel purity vrugte en yogurt nader is dit asof hy weet wat dit is, die bek gaan sommer outomaties oop. Ek dink ons gaan nog lekker met die knaap sukkel met eet :(‬
‪ ‬
‪Sherbet, dalk moet ek hom maar dokter toe vat dat hulle hom uitcheck. EN sommer kyk wat is fout met sy tandjies :( ai my ou kind

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209153 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Dragonfly, kayla se pressie, is 'n wenner! Sy gaan dit die volgende jaar nog BAIE BAIE gebruik en dit kan na die volgende kids ook gaan. dis regtig great daai. Ek wou dit nog altyd gehad het. Dis ongelukkig net 'n bietjie duur vir ons :(

Bollie - hoekom is jou naam BOLLIE? :laugh: Ry Riley al op een van daai hoppel perdjies? Sy is al so bedrywig, klink al soos 'n kleuter. Stefan val nog van alles af.

Julle gaan regtig all out. Ek kan dit nie oor my hart kry om so baie geld op speelgoed te spandeer nie. Seker oordat ek weet watse mark-up die winkels bysit. Ons het vir Stefan net 'n telefoontjie van R80 gegee. Ek voel net, hulle is so klein en verstaan nog nie waaroor dit gaan nie. Lance het met sy eerste bday sommer speelgoed van sy nefie gekry wat in die kas was. :ohmy:

Ek het nou gesien met Lance se 3de verjaarsdag, dan begin hulle dit eers werklik geniet en verstaan waaroor dit gaan. Hy was opgewonde oor elke liewe ou persentjie en die KOEK, die KOEK en die KERSIE was die belangrikste van ALS!!

O, ja ek het seker nog nie vir julle gesê nie. Ek het 'n blog begin....ek skryf daar ook onder 'n skuilnaam. gaan lees gerus. Ek skryf sommer oor allerdaagse goed en oor die lewe met 2 kinders.
www.boudjiesenpensies.blogspot.com/

Grenaat, (ek dink dis jy? ek moet nog die name onthou....Ruben se mamma?) Hoekom eet hy so sleg. Kook jy self? Sukkel hy met texture of eet hy net min of glad nie? Maak hy homself naar of draai hy sy kop weg en se "nee"?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209136 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hier is madam op haar fiets
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account