file Oktober mammies 2010

14 years 11 months ago #209134 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Pampoenpit, so ek sal vir Riley kan afhaal van NAN sonder dat die kind nou sal honger ly??? Dis waarvoor ek bang is :blush: Maar dit is MOER duur, so waar ek ook kan spaar sal great wees!!

Kayla se prezzie is super cool :tmi:

Ek het vir Riley 'n pienk fiets solank gekoop vir haar bday, want hulle gebruik dit nou ook by die skool, maar sal nog iets gaan koop vir haar bday dag. My ma hulle gaan vir haar die skulp met sand koop, so ek sal dan maar emmertjie en grafies koop en dalk 'n tafel en stoeltjie sodat sy kan sit by dit by die huis.

Hier is madam op die fiets, LET WEL, sy raak nie die grond nie :laugh: so sy sit maar vir eers op hom en draai hom om en dan trek sy die hele wereld vol!

Julle ek gaan haar opvreet!! Sy doen nou al die moves wat sy by die skool leer. Dis net heeltyd koppie wat "ja" se en dan ruk sy daai koppie heen en weer om "nee" te se.

Dan draai sy in die rondte en trippel en stamp die voetjies. Ek kom iets oor :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209121 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Kayla se bday pressie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209119 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Happy birthday vir Stephan.

Het die dag saam kayla geniet- nou is ek baie moeg. En dan hou ons haar partytjie saterdag- ek gaan all out!

Aai julle ek is ook moedeloos- sy gooi weer op, we'll het nou net en eks nie eers seker of dit n burp was, te veel sluim of die gastro bug!

Sy slaap ook nie deur gewoonlik nie, lyk asof sy begin beter eet maar ook maar steeds net as die kos purified is-lumpy maak haar naar en dan woeps waps uit is als...

O ons het besluit loop kom uit die einde van die maand.

Hasie, wat maak jy nou?

Granaat, sterkte.

Bolie, jou blitsie is n ster, sal haar so graag wil sien.

Kwaatjie, Mare is te pragtig vir woorde.

Dankie Stella

En lekker om weer van jou te hoor pampoenpit.

Handtjievol-ek glo die partytjie het goed afgeloop?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209109 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek moet nog my tickers ook reg maak. :unsure:

Bollie, ek het vir Lance op 11 maande op Parmalat First Growth melk gesit en na 'n maand besluit dis ook te duur en sommer oor koeimelk toe. Stefan drink mos nog borsmelk, ek wil hom graag ook nou oorkry op Nido of First Growth. Maar soos ek nou al gesien het, dit hang nie van my af nie...

lekker aand vir julle. lekker om weer met julle te gesels.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209108 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo. Check my nuwe naam!! moet ek nou met daai naam inlog??

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209089 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
en HAPPY BDAY STEFAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :rock: :evil: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209088 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Eish, dis een baie besig dag en week hierdie :pinch:

Helene, ek het maar besluit om die een keer partytjie met springkasteel en the worx te reel, maar ek gaan dit nie elke keer doen nie. Dis te flippen duur :unsure:

Grenaat, Riley is ook maar vol fiemies met wat sy eet, sy sal soos gister haar pap eet, 'n hele groot bottel Purity vrugte, al haar kookkos by die skool, 'n peanutbutter broodjie en yoghurt in die aand en 3 bottel melk :ohmy: EN dan ander kere wil sy net pap, haar melk en 'n youghurt he. Wil partykeer net mooi boggerol weet van ander kos, so ek los haar nou maar ;)

So van wanneer af kan mens hulle veilig van Formule afhaal??

HAPPY BDAY KAYLA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :rock: :evil: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account