file Oktober mammies 2010

14 years 11 months ago #209417 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
:rock:
lekker naweek almal.

ons hou ook mos 'n klein partytjie vir boetie. Hy is darem nou so dierbaar. Ek probeer gou 'n foto laai.....


C:\fakepath\019.JPG

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209416 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello,

More is kayla se birthday party...

Aai, vandag is my man siek...hoopvol voel hy vars in die oggend!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209387 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Grenaat bly jy voel beter!

Dames mag julle almal 'n wonderlike naweek he! Lekker rus en speel en Skouspel en wat ook al! Ons gaan bietjie Auto Africa toe more, sien nogal uit! Al die nuutste karre is daar op uitstalling!

Drukkies vir die kleingoed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209367 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Sien da lat voel jul my sommer beter!!! Dankie. En ek het self al gese as hul honger is sal hul eet, instead is ek elke aand n viswuif en prop kos in my kind se mond!

Dankie kwaaitjie,voel beter vandag.
Lyk ek het so bietjie griep ook gehad want ekt gisteraand griep pille gedrink en medlemon en vandag voel ek baie beter.

Stella,shoe 9! Wow hy kan seker al lekker aan n steak kou!

Ek wens babybellies was hier :(! :). Ja daar is op 12 maande die rubella ent.

Df, shame man,toemar dit sal ook verbygaan

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209291 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle!

Sjoe dit gaan doller as kopaf hier!

Pampoenpit ek like jou naam! Sal bietjie jou blog gaan beloer. Gee bietjie raad asseblief? Watter groente werk lekker vir vingerkos?

Bollie onthou die pienk sonbril saam met die bike, dan gaan sy supercool lyk! Kan net dink hoe oulik Riley moet lyk met haar danspassies! Sy kry duidelik goeie stimulasie by die skool! Geniet Skouspel!

Dragonfly ek hou van Kayla se geskenk! Sy gaan nog baie lekker daarop speel! Yay vir die loop wat uitkom! Lekker gap vir Kayla vir 'n boetie of sussie!

Stella daai seunskind is te pragtig! Sjoe maar hy is wild op die tande ne! Geniet jou "pleister"!

Grenaat ek dink ook jy moenie so oor Ruben se "slegte" etery bekommer nie. Hy klink verder gelukkig en gesond, so niks is tog seker fout nie. Hoop jou hartjie voel beter vandag!

Hasie het die walvisroete saam mt haar man gaan stap die week. Sy sal eers weer Maandag hier wees.

Mare is net so mamma vas soos Xander! Hy huil nou sommer elke oggend as ek hom aflaai en ek mag hom soms nie eens net by pappa los om gou iets te gaan haal nie, dan loop die trane. Ek geniet dit, maar moet erken dis nogal uitputtend!

Hoop julle het almal 'n heerlike dag! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209276 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
stella, hy is te oulik! lyk yslik groot!!

Ek weet nie hoekom babas hulself so naar maak nie...nee wag...ek weet!! Het julle al purity se nr 3&4 geproe??? enige vleis wat gepreserveer is proe gagga... As julle in die Kaap was, het ek defnitief Babybellies aanbeveel. Meeste babas wat nie van purity hou of mamma se kos eet nie, eet Babybellies!! Dis ook soos jy daar sê stella, soms wil hulle net begin met finger foods. Ek is maar bly myne eet my kos, dan weet ek hulle kry groente in, fingerfood maak dit weer bietjie moeiliker, want hulle goooi maklik die 'boompies' op die grond.

Grenaat, het jy fairy heads op moomie geadverteer?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209273 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account