file Oktober mammies 2010

15 years 3 days ago #207829 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Het nou die dag aan Annalize, gedink!

Kwaaitjie het jy nog kontak met haar? Ek wonder hoe gaan dit met Giovanni en dan ook Janine en Ilse?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #207820 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar

Ag dankie tog dis amper naweek!!!

More is my niggie se troue in Muldersdrift, so sien baie uit daarna, maar ek werk ook die hele dag, want ek doen naturrlik die make-up!! So ek gaan al vroeg soontoe, manlief sal maar later by my aansluit. Riley gaan by skoonsus bly.

Ek is NIE lus vir werk vandag nie, maar nou ja, mens het nie 'n keuse nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #207785 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Wil net se almal moet 'n baie lekker naweek he. :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Dankie vir die verjaarsdag lysie!!

Goed gaan met almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #207777 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Dis vandag die laaste dag van die tweede laaste week van werk vir my. Laaste keer wat ek die graad 9 klas vir 3 periodes agtermekaar sien want vlg Vrydag gaan ons braai en rugby kyk. Ek reel die braai, ek reel ook alles by die skool, weet nie wie goed gaan organize as ek nie meer hier is nie, maar dis gelukkig nie my probleem nie.

Bollie ek hoop jou matriekafskyd girly het haar gesiggie gelike. En dankie vir die verjaarsdag lysie!

Lekker daggie vir almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #207720 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle, ek gaan nounou ry, julle moet almal 'n vreeslike lekker aand he!

ek moet vanaand 'n girl se make-up trial doen vir haar matriekafskeid.

Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #207683 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Happy Birthday Mare'

Dis my sussie se bday vandag ook!

Bollie wil jy nie asb vir my ook dit e-mail nie.

Hasie, die ps is nie te great nie so daar mis jy nie veel nie, die kit-kat chuncky aan die ander hand is n heel temal ander storie -lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #207681 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
HAPPY BDAY MARE!!!!!!!!!!!!!!!!!! :rock: :evil: :woohoo:

Ek het nog 'n lekker lysie:

Naam Datum Geslag Naam Gewig Lengte
Elise 20/09/2010 Dogtertjie Samantha Mikayla 3.24kg 51cm
Christa 22/09/2010 Seuntjie Mare Johan 3.64kg 51.5cm
Ralmarie 29/09/2010 Seuntjie Andre 3.25kg 48cm
Melody 05/10/2010 Dogtertjie Kayla 3.25kg 50cm
Helene 05/10/2010 Seuntjie Stefan Francois 3.67kg
Nelita 06/10/2010 Seuntjie Stefan Johan 4.22kg 53cm
Sarah 18/10/2010 Dogtertjie Skye Angelique 3.3kg
Annalize 19/10/2010 Seuntjie Giovanni 2.9kg 50cm
Petro 20/10/2010 Seuntjie Xander Phillip 2.73kg 49cm
Carmen 22/10/2010 Dogtertjie Riley 3.18kg 50cm
Janine 2/11/2010 Dogtertjie Ilse 3.5kg 54cm
Gerne 5/11/2010 Seuntjie Ruben 4.3kg 58cm
Anina 12/11/2010 Dogtertjie Claudia 3.6kg 48cm


HV, sal dit vir jou mail :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account