file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #90285 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi mommies

So, after my horrible weekend, I decided that this coming weekend my labour and baby bags need to be packed sooner rather than later. Poor hubby had no idea what clothes to bring to hospital for me!

Luckily I had sorted out all our paperwork last week so all we had to do was grab the file and go and there were no problems at reception coz hubby had called ahead.

So, this weekend I am going shopping for the last few things I need - linen savers, surgical spirits, cotton wool(can't believe there's none of this in my house lol!) - and 3 or 4 newborn sized babygro's. Tiny vests are drying on my line right now - they look so cute!!

Hopefully I won't need it for another 10 weeks!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90275 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, as ek jou kan raad gee, moenie nou al 'n ponie koop nie. Laat hy eers goed leer ry dan kyk julle daarna oor 'n jaar of twee. As die kind werklik baie goed is sal hy op 'n skool ponie ook redelik okay doen. Vir showing en dressage het mens maar 'n mooi ponie nodig met 'n goeie bloedlyn maar dit help nie jy koop nou iets en hy "outclass" die perd binne 'n jaar of wat nie... Maar as jy koop, doen dit oordentlik. Die maandelikse stalgeld is dieselfde vir 'n donkie en vir 'n CA ponie!!!

Ons bly op 'n plot, maar ek gee les by 'n stable yard wat ek begin het voor ek getroud is. Ek is egter besig om bietjie moeg te raak vir hulle, die bestuur kyk nie volgens my standaarde na die perde nie. En noudat ons verder weg getrek het daarvandaan sal ek liewers nader aan die huis by een van die stalle in die omgewing les gee. Maar ek gaan obviously wag tot vlg jaar sodat sussa darem net eers uit is en dan sal ek weer erg betrokke raak by die 4 voetiges...

Ek stem saam die hospitaal cover is nie baie vir julle groot familie nie. Maar dis nie regtig 'n hospitaal plan nie, Medihelp het 'n ander hospitaal plan ook wat seker meer sal cover. Vir ons is dit sover maar nog goed genoeg. Ons is darem nog net 4 en ons raak nie gou siek nie. Vir my is die enige tyd dokter toe gaan sonder dat 'n spaar plan kan uitgeput raak meer belangrik op die oomblik. Ons bid maar dat die Here ons beskerm teen die hospitale...

Ons is baie bedrywig en kom nie altyd by alles uit nie, maar probeer darem een keer 'n jaar 'n groot stap inkry. Ons gaan oor so 2 weke bietjie op vakansie in Clarens en dan kamp vir 'n naweek by Monks Cowl in die drakensberg en op kort dag stappies gaan in plaas van 'n groot stap die jaar.

Carmen, ek hoop ook Francina sien kans! Dis regtig wonderlik om vir Stefan by Paulina te los. Sy is so lief vir hom en ek voel gerus daarmee. Dis ook lekker omdat hy by die huis kan bly en nie aan so baie kieme blootgestel word soos kleuterskool babas nie. En Paulina doen presies wat ek se, as ek se hy moet kan hande klap, dan leer sy hom hande klap! Natuurlik sou ek ook nie so maklik in Jhb reg gekom het met 'n kleuterskool wat lap doeke sou aanvaar nie... Paulina het nie 'n keuse nie, sy doen net!

Lekker aand julle!!! Nog net 4 slapies dan kry ek my seuntjie terug!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90244 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90193 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ek hoop ook Francina sal kans sien, dit sal baie help!

Dit is nou maar baie stil hier!!

Sal later weer inloer, anders moet almal 'n baie lekker aand he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90154 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa nie eintlik nie ons is baie gelukkig by Keyhealth. Het net so ruk terug begin kyk na bv. Medihelp en momentum. Meernedeels Medihelp omdat jy net vir 2 kinders betaal en dan werk ons premie dieselfde uit as nou. Maar nou is ons hospitalisasie onbeperk. So ek sal of na Medihelp se hoer pakette moet kyk en vergelyk of bly waar ons is.

Carmen ek hoop jy kom reg. Kleintjies word so gou siek in die kleuterskole.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90086 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina wow julle is baie bedrywig! Ek hou ook van stap, maar op klein skaal. En dan het ek en my man begin fiets ry, maar sommer vir die pret. Darem genoeg om 'n goeie dosis oefening in te kry. :)

Carmen ek hoop Francina sien kans om na Riley te kyk! Ek dink jy sal in elk geval meer vertroue in haar as in 'n kleuterskool he terwyl Riley nog so klein is!

Ralmarie wil julle van medies verander? Dalk moet jy 'n konsultant nader om te help. R750000 vir hospitaal vir 7 mense is vrek min! Tensy julle dan na 'n GAp Cover plan ook kyk. Ons sin is so R90 per mand addisioneel en dek R 200000 ekstra op hospitaal kostes. Weet nie wat dit vir jou familie sal wees nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90065 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek is nie nou nie perd mal nie, maar my stiefma en sussie en al die niggies is! My ma en sussie het elk hulle eie perd, en my ma se perd verwag ook nou 'n babatjie! Hulle ry elke Sat en Sondag perd en dan my ma weer die endurance races ens. MAL daaroor!! :woohoo:

Genade Anina, maar jy is een flippen bedrywige persoon! Jy maak my skoon moeg! :ohmy: Well done, dis great as mens so aktief kan wees, ek is eintlik sleg, glad nie baie aktief nie, sal moet plan maak as ek eers klaar vir babatjie gehad het. :blink:

Gaan bietjie moreaand weer vir 'n slag by my ouers kuier, hulle bly so 3 km weg van ons, en ons sien hulle so min! Einrlik ook net plein slegheid! :cheer: Moet meet gereeld by hulle uitkom!

My pa probeer onderhandel met hulle bediende, Francina, wat my sussie opgepas het toe sy klein was, om dieslefde te doen vir Riley. Dan sal hy iemand anders kry om die huis skoon te maak, en dan kan Francina vir Riley voltyds oppas, maar sy moet nou eers besluit of sy kans sien of nie. :(

Anders, moet Riley maar kleuterskool toe gaan op 5 maande, so ek hoop regtig dinge werk uit!! Kleuterskool is vrek duur, so as mens dit bietjie kan uitstel, sal dit great wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account