Hi julle
Hey Nelita, lekker om van j te hoor, jy moenie so skaars wees nie,
Oe anina jy gaan lekker kan rus die week maar baie verlang

sterkte!
Ai Carmen, jammer oor al die merke. Hopelik gaan dit na die tyd weg!
Hi petro, ook lekker om weer van j te hoor! Ontspan bietjie die week, klink jy het hard gewerk met die kids
Lily, dis soos jy se, nog net paar maande maar ja, mens het klere nodig ne
Ons naweek was baie lekker! Weer te veel geeet maar ag, dis mos waarvoor naweke da is ne!
Ons het sat al ons hout meubels wat nou afgeskuur is gaan stain (van dit) en vandag gaan varnish. Jis dis amazing - dit lyk soos splinternuwe meubels! Ek het vreeslik baie houtkassies en tafels en die varnish het dit nuwe lewe gegee!
My singer tafel lyk so stunning - dis een van my most prised posetions
Almal wat vir hul scans gaan geniet dit!!! Ons sien hom ook Woens en Donderdag weer by die gynea!
En sy naam is bevetig... Ruben! Yay, voel lekker om hom op sy naam te noem! Sy doopnaam is Ruben W.H. Patterson (my oorlede pa Willem Hermanus se voorletters). Die name was vir my bietjie swaar by Ruben toe kort ons dit maar af

.
Ag wat, genoeg gechat, lekker slapies almal!