file Oktober mammies 2010

15 years 3 weeks ago #204327 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Heito potato Grenaat, lekker dat jy kan kom inloer!

Sterkte met daai duisende verslae, ek kan net indink hoe moeg mens moet raak om dieslefde ding oor en oor te doen!

Aaai, ek sal vir jou die oorbel fototjie mail sommer!!

Kwaaitjie, ek meng nou maar stukkies groente met die Purity Carrots, en sy sal eet, maar nie baie nie, dan raak sy erg ontsteld!! Ag ek gaan ook maar net hoop dit verander!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204325 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

jis dit gaan dol hier by ons, ons sit en stempel dat ons hop :) ek sit by die orde en stempel, daar moet so 4000 oudits inkom vandag en more. so ek het nou bietjie internet, yay, voel weird LOL

sien glad nie uit na die prosesering van al die verslae nie, ai die admin. en dan is dit so 5500 verslae wat ons met elke ding dieselfde doen BOOOOOOO ring.

Bollie, Ruben doen nou presies dieselfde, hy kou alles of suig dit dan spoeg hy dit uit. hy het gisteraand 'n broodjie gevat toe begin hy eet toe is ons soos, cool dalk wil hy self eet en voor ons woorde koud was....spoeg hy dit uit LOL ag wat, soos mense se, hulle sal eet as hul honger is ne! Ja nee Yogurt en purity se vrugte en nageregte sal hy enige tyd eet.

vanoggend se regina vir my altwee het gister vreeslik sleg geeet (eintlik net geweier om te eet) maar toe sy 3 uur vir hul jellie en vla gee toe vreet die twee :P

Dragonfly, ek is bly dit gaan beter met jou pa. sterkte jong.

Bollie ek kan nie die fotos oopmaak van riley se blink oortjies nie :(

Hasie, jy is lucky dat jy darem jou kids kan saamvat (al is dit dalk bietjie moeilik).

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204307 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle!

Hasie klink na pret met die kids by die skool. Claudia klink so ou cutie! Wat se eksamen skryf Paulina?

Dragonfly bly om te hoor jou pa is stabiel! As ek jou reg verstaan is dit 'n stent wat hulle vir jou pa insit. Die maklikste om dit te verduidelik is dat dit 'n klein spring is wat in die aar gesit word om dit oop te hou. Dis deesdae 'n algemene ding vir mense met hart probleme. Veral as die are begin plat val of al redelik erg verstop is. Ek glo en vertrou dat alles sal goed afloop met die angiogram en die stent. Steeds baie sterkte vir julle. Bid vir julle! Ag jinne Kayla stap dan al sommer mooi! Eina vir die val teen die playpen! Gee maar baie soentjies mamma!

Bollie dit lyk of dit steeds dol gaan by jou! Het jy toe al vir Riley ertjies gegee? Ek wil vir Mare julienne wortels en ertjies gee om met die hand te eet. Hy het al sommer bevrore groente ge-eet wat ek net gekook en so heel gelos het. Die met wortels, ertjies, mielies en boontjies in. Ek haal net die boontjies uit, is nog bang vir kos wat winde veroorsaak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204292 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar

Ek loer gou weer in! Darem nie te besig vandag by die werk nie!

Hasie, ek kan net dink hoe die skoolkids dit like dat die kinders daar is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204277 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou waar is almal vandag? Altwee my kids doedoe bietjie! Claudia in die camp cot en Stefan op 'n duvet op die mat. Dis 'n mission om die skool kids stil te hou sodat die babas nie wakker word nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204216 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal!

Dragonfly, sterkte vir die angiogram vandag! Hoop alles verloop goed. Ek hou aan bid vir julle.

Ai die ou goedjies is so lomp as hulle begin loop, hulle val sommer baie aan die begin. Maar moenie worry nie, sy gaan jou nog lekker laat hardloop.

Claudia wil glad nie meer alleen staan nie. Sy stap lekker as mens haar handjies vashou maar wil niks weet van alleen staan nie. Maar ja, dit sal ook kom as sy reg is, tot dan doen sy vreeslik baie squats...

Ek het 'n woeste dag vandag. Paulina skryf eksamen so ek het die kids by die skool vandag. Ek het 'n huge boks lego en duplo ontdek in een van die klasse en nou speel hulle lekker. My skool kinders speel baby sitter en stel glad nie belang in werk vandag nie.

Lekker daggie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204205 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Dragonfly, bly om te hoor hy is stable, laat weet maar hoe dit gaan met hom verder :kiss:

Kayla is te cute as sy loop. Toemaar voor jy jou oe uitvee dan loop sy die hele huis vol!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account