file Oktober mammies 2010

15 years 1 month ago #202960 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
OK STOP DIE LORRIE!!!!

Waarvan praat julle tov die catfights ens?? Hoekom mis ek altyd die aksie???? Ek's lost!! :blink:

Stella, sterkte, ek hoop nie dis galstene nie. Galstene is maklik die seerste ding, nee dit IS die seerste ding wat daar is. Vra my, ek het in 2009 'n hele paar galstene deurgewerk, amper doodgegaan en het toe op die die ou eidne noodoperasie gehad waar hulle my galblaas uitgehaal het.

So as dit dalk galstene is, laat hulle die galblaas uithaal, dis sooo die moeite werd, want ek dink ek gaan eerder dood as om ooit weer een galsteen deur te werk :cry:

Hulle sal dadelik op die sonar kan sien of daar stene is, hulle le soo mooi soos balletjies in 'n ry!

Grenaat!! Helloooo!! Sterkte met die 1ste shoot, dit sal goed gaan moenie worry nie! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202944 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Kwaaitjie, dis 'n hele popularity contest!! Ek dink die karma ding het dit aangevuur, die idee dat jy vir iemand "karma" kan gee of wegneem is in my oe iets wat mens aanspoor om 'n miss popular te kies.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202942 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Shame Stella jammer om te hoor dat jy so siek is! Sal beslis aan jou dink en bid dat dit nie iets ernstig is nie. Galstene kan gelukkig maklik verwyder word. Dis beslis nie lekker nie, maar as mens net weet wat fout is, kan jy 'n oplossing vind! Baie sterkte!

Hasie LOL vir die Promqueen kompetisie! Such is life, ne!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202912 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Stella, ek bid vir jou! Hoop hulle kry darem die probleem, wat ookal dit is.

Grenaat, ja daar is 'n PromQueen kompetisie aan die gang, beter om maar daar uit te bly. Hopelik sal moomie weer 'n meer vreedsame plek word waar dit ok is om jou opinie te lug sonder om afgekraak te word.

Lekker dat ou Rubies so mobile begin raak, dis so 'n lekker stadium.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202911 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle

Julle klets weer lkt vandag ! Ag julle ek al siek die hele week - gaan nou vir n sonar om te kyk vir moontlike galstene !!!! Hou tog duimvas dat dit nie is nie - of dat hulle net die probleem kry ! Ek is al van laasweek sondag af permanent naar, mety helse pyn onder my ribbes en ongelooflike rugpyn ! Eers gedog eK is dalk swanger - maar toe kom Rosie maandag !!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202907 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Sterkte vir die 4 periodes juffrou Hasie! Laat hulle maar coins flip! Hulle is mos baie slim op daardie ouderdom!

Ek haat ook anti-biotika! Dit takel net mens se gestel af, maar ek moet se ek weet penisilien help gewoonlik baie goed vir my sinus ontsteking, dis net jammer ek het eers die ander gedrink! Sal probiflora drink!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #202905 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja Grenaat "catfights" is daar nou al meer op moomie. Sommmige dames eien hulself die reg toe om ander te oordeel en dan sommer af te kraak ook. En dan wanneer iemand anders iets oor hulle te se het, ruk hulle hul gatjies in 'n krul en verdwyn sommer vir weke. Of hulle is so hardekoejawel dat hulle voortgaan asof hulle niks verkeerd gedoen het nie. Ek dink net dis uiters stupid dat iemand nie groot genoeg is om terug te staan en te se die saak is nou afgehandel nie. "n Week na die hele voorval tot rus gekom het, sal een nou weer 'n opmerking kom maak en dan die hele smeulende spulletjie weer van vooraf aanblaas. Mense en hul alewige egos! Almal moet mos altyd die laaste se he! Lol vir die "hoofmeisie fight"!!!

Bly dit gaan goed met Ruben! Dis te oulik hoe elkeen op sy eie manier mobile raak! Hoe lyk dinge nou by die kantoor? Voel julle al beter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account