Hi daar!
Stella, Xander is te oulik!
Ek dink die een tand van Riley is darem besig om sy opgang te maak stadig maar seker. Sy laat jou not de hel toe om te kyk wat daarbinne aangaan nie
Hasie, aaitsa vir die groen naels! Jy moet bietjie foto's opsit van jou 80:s party laat ons kan sien!!
Gaan baie goed met Riley, sy loop nou lekker ver afstande en raak net ouliker by die dag. Hou haar eie gesprekke heeltyd wat net sy kan verstaan. Sy se well dada en tata baie duidelik.
Die arme ding het laas week so rooi uistlaggie net op die koekie gekry (eersgedog dis dalk van 'n doek dat dit gebrand het,) en dit het blasies gemaak, toe se die tannie by die skool dis maar 'n algemene swam wat die dogtertjies optel, en toe kry ek sommer by Dischem hulle algemene swandoder en dis amper uitgesort.
So Hasie en Dragonfly, nou weet julle as so iets ook verskyn!!
Verder nie veel nuus nie, gaan net Donderdag die prokureurs sien en die Developer om die papierwerk in plek te beginne kry vir ons nuwe plekkoe