file Oktober mammies 2010

15 years 1 month ago #201205 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
:whistle: Dis net ek hier vandag!! Ek hoop julle almal is lekker rustig by die huis! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201179 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Pappa se kind:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201178 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Smiley Riley:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201176 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Pappa en Riley:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201175 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Paar foto's van Riley:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201145 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja!!

2 van my beste vriendinne is swanger!!

Lara is swanger met haar 2de babatjie en Marina met haar eerste!!

Ek is soo opgewonde ek kan uit my vel klim! :laugh:

Marina was die vriendin wat oorspronklik saam met my lamk terug van die pil afgegaan het (ons is ook omtrent dieselfde tyd getroud) en het saam besluit ons doen dit ;)

Ek het toe swanger geraak en sy het weer op die pil gegaan, want sy het nuwe werk begin en was nie seker oor dit nie ens. Wel, nou is dit haar beurt uiteindelik B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201142 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Aaai, ek wens naweke was langer!! En natuurlik meeste mense op verlof vandag, ekke maar by die werk, het maandeinde goete om klaar te maak. Sou dit like om eerder by die huis te wees!!

Bly Kayla se kolle is nou beter!

Riley kry partykeer so 6 tree namekaar ingepas, maar dan verloor sy balans en val om! :laugh:

Ons het my vriendin se dogtertjie se 2de Bday party gehad Sat, was baie lekker en mooi, die theme was Minnie Mouse. Ek sou like om dit Riley se theme ook te maak, maar dalk sal ek ladybird doen of iets.

Nie veel nuus verder hier nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account