
KOM NOU MOOMIE MONSTER - dare MET my SUKKEL

sO Bollie ek hoop jou steke is nou al uit en dat jy stukke beter voel.
Dis oulik how Riley dans- daai girl van jou is te ougat! Regte klein rabedoe!
En joune HAsie is reg daar - ook n flinkertjie....eks bly sy het die nare vrou gewys - daars geen need vir jelousy, mens is mos lief vie jou kind hoe hy of sy is......
die gespring is oulik.
Bly jy voel darm nou beter! en jammer oor daai mense wat jou so druk vir die werk - jy moet maar net mooi nee se volgende keur.
HV - ek stem - mal oor die rooi hare...at least jy is seker dis rooi - Kayla het beslis n rooi skynsel maar ek kan seker wees hoe dit gaan opeindig nie...
Hoe gaan dit met die besigheid?
Stella - daai ou ogie lyk seer - hoop dit word gou gou beter! dis ongelukkig deel van groot word en ek dink ons mammas vind dit erger as die klein mensies (dis natuurlik na die geskree opphou....lol
Kwaatjie - ek is voorwaar n kat mens - en stem 100% saam met die ou gemmer enetjies - my gemmer kat was die appel van my oog - my arme man het amper 2de gekom - ons het nou so n snaakse gryse - ook oulik maar compare nie met Garfield nie. Kayla is natuurlik baie lief vir Dobbey - en soentjie hom so ver as wat sy gaan. Hy hou daarvan om langs haar te slapies ook...wel so half op haar met sty koppie!

Verder sal ek maar gou update op kleine Kayla:
Sy kruip nou mooi fliks, trek haar op teen enige ding en loop solank sy vas hou. Sy balanseer mooi as sy liggies vas hou maar val as sy probeer loop - wat gereeld is!
Sy klap nie handjies nie al probeer ek - sy het dit nog net 1 of 2 keur gedoen.
Sy is BAIE lief vir mesiek en dans altyd - wel meer van n vorentoe en agtertoe wiegel...lol
Sy spring as jy haar vas hou en haar voet raak die grond - mens se rug kan natuurlik nie by hou nie...
Sy wys na alles - eerste ding wat sy doen as sy wakker word is she Hoe en point - tog te oulik!
Sy point na n paar dinge as n mens vra "where is ......" onderandere die clock, mommy, daddy, teddy bear,oumie, oupie, dobbey,die paintings in ons kamer, my ma se hond en n paar ander dinge....maar ek dink dis al...o sy point ook na iets en kyk na jou met groot ogies dan moet jy haar daarnatoe vat en se wat dit is. shoe dis n mond vol. Soos granaat se n baie oulike ouderdom waarvan julle almal weet wat ek bedoel - kan hulle net mooi oppeet.
laat ek copy paste voor ek submit!