file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #16556 by Petro (PVDL)
Replied by Petro (PVDL) on topic Re:Oktober mammies 2010
Wow Gerne - watter mediese fonds is jy ?

Ons het net aan die begin van die jaar oorgeskuif na 'n hospitaalplan, so ek moet elke keer R700+ vir my Gine ondersoek uit my sak betaal en al die bloedtoetse. gaan lekker platsak wees na die jaar.

ek wens so ek kon na die expo toe gaan. hier is mos die sulke goed in die noordkaap nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16528 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Gerne, nou verstaan ek ook die 2 sonar ding! Ek het ook gewonder oor dit, want ek kry elke keer een! Ek het dieselfde maternity programme by Momnetum Health, maar ongelukkig word die bloedtoetse bv. uit my savings gehaal :(
En dan nog iets: Jou actual geboorte: Dit sal dan seker uit jou hospitaalplan gecover word ten volle , ne?


So maw, hoe gaan ek te werk met die 4D scan? Wanneer is die regte tyd en waar en hoe ens?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16383 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa jy is baie gelukkig dat jy na jou GP kan gaan. my GP het nie 'n sonar masjien nie. So jou afsprake is seker bietjie goedkoper ook ne!

my medies betaal vir 2 sonars en 12 afsprake, ek het altyd gewonder hoe kry mens dit reg om by elke afspraak 'n sonar te kry want die medies dek dit nie, toe se die dametjie die sonars word verniet ingesluit. dis great he!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16346 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle, kom join bietjie in my post: How many kids to have.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16320 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Mensig, julle gesels omtrent vandag! :P

Gerne, daai soute is 100% veilig! Daar is iets soos duisendstes van die elemente in die pilletjies. Jy kan dit tot vir babas gee. In akute gevalle beveel Margaret Roberts 2 tablette elke 10 tot 30 minute in die eerste uur aan, daarna 2 tablette elke uur. :)

Ek is net by my huisdokter vir al die ondersoeke. Gaan nie eers na Gynae toe nie. Hy stuur my op 22 wke (28 Mei) vir vol sonar by Ginekoloog / sonar-analis. Huisdokter doen sommer sonar in sy spreekkamer met elke besoek. :cheer:

Helene, ek wil nie eers dink wat jou afsprake en so aan kos nie! En party dokters dink mos geld groei in ons tuine aan bome! :unsure:

Chelle, welkom! Hoop jy gaan lekker saam gesels! :cheer:

Petro, bly dit gaan goed! Ek sukkel ook met rugpyn, maar meestal in die nag. Dink ek raak moeg vir die le. EK het iewers gelees tussen 6 en 12 kilos is normaal. Maar ek dink elke vrou het haar eie normaal! So moenie worry daaroor nie. Geniet jou swangerskap! :woohoo:

Julle maak mens honger met al die idees vir ete! Ek het 2 minute noodles gehad. Eet gewoonlik 'n slaai, maar ek soek iets warmer noudat dit koud word. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16298 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Well dine Gerne, jy het sommer nou 'n paar tissue salts! Dis 100% veilig, moenie komkommer nie!! Ek drink weer net in die oggend een pilletjie en in die aand een pilletjie?

Welkom Michelle! Ons due dates is dieselfde!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16279 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
aangesien ons nou lunch bespreek. ek sit en eet nou n bak gemengde neute en rosyne. dis ook van grawe in die kas opsoek na iets met min moeite..nou wel, die kom handig van pas.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account