file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #16217 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Petro bly dit gaan nog goed.
:P

Die ticker kom by jou profile iewers. Hoop iemand kan jou mooi help.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16198 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Okay, so ek het nou vir my Rescue Drops gekry (sommer die clicks brand, hoop dit werk ook) en nr 1, calc fluor vir tissue elasticity; nr 9 Nat mur water imbalances & fatigue en nr 12 Combination 12, general tonic.

so wat drink ek wanneer? hulle se 3 pilletjies 'n dag, is dit nie bietjie baie nie? en is die goed 100% veilig gedurende swangerskap?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16193 by Petro (pvdl)
Replied by Petro (pvdl) on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo almal

soos gewoonlik is julle gesprekke al ure oud . en nou het ek eers tyd.

gaan baie goed hier - net ewe skielik koud, my voete pyn so

het vanoggend met die slegste rugpyn opgestaan. hoop wraggies nie dit gaan die hele swangerskap so gaan nie

ek glo nog al die jare aan zambuck se tissue oil. baie mense gaan die van die reuk hou nie, maar ek is mal oor zambuck oor die algemeen. so ek smeer maar die ou magie oral. miskien moet ek se MAAG, want dit groei teen 'n spoed en al my broeke sit knap. Dink ek tel te vinnig gewig op ? hoeveel is normaal ? o ja - kry mens iets soos normaal

ons gesels weer as ek bietjie kon opvang.

hoe sit ek die ticker op ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16188 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het 2min noodles gebring vir lunch maar toe lyk nik naks lekkerder, so dit was my lunch!

Chelle, baie welkom en baie geluk met jou swangerskap! wanneer was jy laaste by die dr? Glo ons gaan nog lekker gesels :)

Lily, dit help altyd om bietjie te spaar! Veral as mens so naby na die einde toe so gereeld moet gaan. maar moet ook byse my vorige dokter wou my nie elke week sien nie, net elke 3 weke en toe 'n dag voor ek haar moes sien toe kraam ek. so ja, daar ook gespaar. maar hierdie dokter se dametjie het sommer klaar AL my afsprake gemaak, die weeklikse afsprake aan die einde ingesluit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16144 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Michelle welkom hier by ons. Hoop jy gaan lekker saam chat.

Ek het toe Avo op toast geeet. Moet se ek is nogal BAIE lus vir Avo's in die laaste tyd.
Eet amper een of twee per dag. So ek gaan lekker ekstra kilos optel, maar dis te worry vir na die swangerskap. :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16143 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Chelle, welkom hier. Ons chat vreeslik baie, jy sal elke dag moet inloer om by te hou!

Jul honde gaan defnitief 2de plek in neem as baba daar is, maar mens bly nog net so lief vir hulle.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16140 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, my gynae doen ook self die sonar van hartkamers ens. Het gesê sy verwys net na spesialis toe as sy iets optel wat nie vir haar heeltemal reg lyk nie, maar ek weet van ander dr's wat standaard al hulle pasiënte vir 12 en 20 wke sonar na spesialis verwys. Hoor bietjie by jou dr. of hy/sy dit nie sommer self kan doen nie, weet dis ten minste oor 'n R1000-R1500 vir die spesialis sonars.

Moet sê al is dit sleg om so lank te wag tussen die sonars, het ons nou al basies een afspraak se bybetaling "gespaar", want anders was ons daar op 16 en 20 wke ook, maar nou is dit net vir die 18 wke.

Christa, dankie nou verstaan ek van die tert. :P Het klaar middagete gehad, maar nou dat julle almal so praat van al die kosse raak ek sommer weer honger!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account