file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #16137 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja wel you win some, you lose some ne!
Ons kry weer nie vouchers en goodie bag nie.

Kry wel by Medi Clinic waar ek kraam 'n babasak met alles in behalwe klere so dit is ook lekker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16132 by Chelle
Replied by Chelle on topic Re:Oktober mammies 2010
Hello Almal, Ek weet nou nie of ek die regte ding om sommer so in te val nie, maar ek is nuut op die forum. So ek stel myself net gou voor: My naam is Michelle, bly in Durban en ek sal die einde van die week 15 weke swanger wees, sover is my due date die 28ste Oktober. Dis my eerste kind, behalwe vir my 4 voetige kinders in die huis! (ons honde is soos kinders in die huis). Wonder of dit effens sal verander as baba eers daar is? Maar nou ja... Lekker dag vir almal, hoop om gou weer te chat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16108 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Wow Ralmarie, dis cool! Ons is by Discovery, al wat hulle ekstra gee is die goodie bag en discount vouchers. Ek sou die dr afsprake soveel meer waardeer.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16102 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
DANKIE!!!!!!!!!!!!!!1

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16094 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene by watter medies is julle? Ons het ook net hospitaalplan by Keyhealth, maar hul het van verlede jaar af 'n nuwe ding wat 12 sonars dek en 2 pediatriese besoeke na baba gebore is. Ongeag of jy op hospitaalplan of volmedies is. So dis lekker om vir 'n slag nie alles uit mens se sak te betaal nie. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16089 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Nel, gaan nou My Profile, dan links bo is daar 'edit' , en dan onder 'forum' is daar 'signatures', tik daar wat jy onderaan wil he.

ek hoop dis reg.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16086 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene nee my gynie het my nog vir geen ander sonars gestuur nie. Hy doen self al daai van die hartkamers en niere, maag ens. Dalk is dit soos Gerne se dis as hul iets vermoed of dalk net nie self al die goed doen nie.

Dalk moet ek die tjips ding ook oorweeg. Is net te lui om nou self aartappels te skil. Dalk moet ek as ek dorp toe gaan vroer ry en gaan koop. Of nee dan ruik ek net soos chips as ek by dr kom. :woohoo:
Alhoewel hy sal seker verstaan dat as 'n swanger vrou lus is vir iets, is sy lus daarvoor. :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account