file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #16046 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek gaan binnekort daai reseppie maak, ek is nou baie lus vir iets soets!!

Lily, jou dokter is eintlik reg, mens hoef nie eintlik so gereeld te gaan soos ons almal gaan nie, ek lees dit in al die boeke wat ek het!

Maar ek sal ook nie so lank kan wag tussenin nie! So ek is maar bly dat ek gereeld kan gaan :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15966 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Lily, jy bak dit sodat dit kan stol. Anders is dit 'n redelike loperige spulletjie! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15957 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo daar!

Was vir paar dae nie by my eie internet nie, so moes omtrent lees om op te vang!

Die slapeloosheid vang my ook party aande - gisteraand/vanoggend vroeg lê en rondrol vir seker twee ure! Lyk my ons moet maar in die aand ook begin chat met mekaar... :)

Ralmarie, geluk met dogtertjie se verjaarsdag en jy moet jou sonar so baie geniet! Hoop baba wys sommer mooi duidelik. Wens my sonar was nou ook al bietjie nader, einde Mei voel nog so lank, maar lyk my gynae hou daarvan om die afsprake so bietjie te rek as alles goed gaan, want vorige een was 12wke en volgende een eers op 18wke. :(

Gerne, hoop vandag se sonskyn laat jou sommer gou weer beter voel! Ek voel altyd stukke beter as die son darem skyn, anders lyk alles darem so mistroostig in die reën.

Dankie vir die kondensmelk resep Christa, dit klink baie lekker! Hoekom bak mens dit eers in die mikrogolfoond? Dit klink dan vir my meer na 'n yskastert?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15906 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Glo my, ek kan nie wag nie! Sien so uit! :woohoo: Ek gaan probeer om behalwe die 4 maande kraamverlof, nog 'n maand verlof ook in te sit. Dan het ek 'n hele 5 maande saam met baba voor ek begin werk! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15889 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Kan nie glo jy is al so ver nie, shoe, amper halfpad vir jou! En dan voor jy jou oe uitvind, is baba daar :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15880 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, dis wat hy moet se. Vir my wys hy permanent 19weke. :unsure: So diot is reg, net nie vir myself nie. Dan is dit maar ok. Geniet daai badsout! Ek vermy dit maar want alles laat my jeuk!!! :(

Ralmarie, jy kan vir my ook koek stuur, dit sal definitief nie vermors nie! Dis darem te kostelik hoe kinders redeneer dat die verjaardag net so lank as die partytjie duur! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15866 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja Carmen, ek stem, die sonnetjie is wonderlik!!!

Christa, hoe bedoel jy hy wil nie update nie? hy se dat jy 19weke 2 dae is, is dit verkeerd?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account